Newbie
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Newbie
Welkom Sako, ek hoop jy geniet dit hier
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Newbie
Sako, baie welkom hier. Vertel bietjie meer van jouself. Ek aanvaar jy vrek oor SAKO gewere?
Juan
Juan
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Newbie
Goeie more en welkom hier by ons
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Newbie
Welkom Sako, geniet hom!
-
SAKO
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu Aug 15, 2013 3:59 pm
Re: Newbie
Dankie vir welkomwoorde. Boer hier tussen Christiana & Warrenton, aartappels, wild en perde. Skiet met 2 SAKO gewere, 300WM & 22-250 (seker ook die rede vir my forumnaam). Ook maar verslaaf aan die jagtery, so vat maar elke kansie om iets plat te trek tot my vrou se ergenis! Sien uit om hier ervarings te deel en slimmer raad te hoor - k@kpraat is natuurlik ook deel van jag so die sal seker ook hier gebeur! Môre 2 rooibokkies op die menu, so die 22-250 gaan weer werk!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Newbie
Welkom hier en ge terugvoer as jy daai rooibokke laat val het.
Peet
Peet
