Howa 6.5X55 vordering
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Howa 6.5X55 vordering
Manne ek dog ek hou julle net op hoogte van my 6.5X55 se vordering.
Ek het nou sukses met die 120gr Barnes TTXS gekry. Skiet teen so 2830ft/s. Die lading is 2de vinnigste node. Ek gaan nie druk vir die volgende een nie aangesien ek beswaarlik 100ft/s gaan wen.
Met die 139gr Highland koeëls het ek sukses op 2750ft/s.
Beide die ladings skiet ek 12mm of kleiner, hang net af hoe ek my deel bydra.
Wat my egter van die kaliber opval is die matige recoil. Ek is lief vir knaldempers op my gewere maar in die 6.5 se geval hou ek van sy "gevoel" sonder die knaldemper. Om 'n 139 te skiet met sulke ligte recoil is regtig lekker. Ek het egter 350g se lood in daai lee HOWA kolf in geprop. Balans is ook sommer baie gemaklikker.
Ek werk nou aan my 200 en 300m zero verstellings en sodra dit reg is gaan loop soek ek iets wat ek in die vrieskas kan sit. Ek glo dat ek baie oemf gaan hê met beide die 120 en 139gr koeëls en dat ek met gemak 'n 250-300m skoot sal kan waag.
Peet

- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Peet,
My 6,5 het so drie weke terug sy eerste bloed getrek op 'n blesbok. (360m)
Dit is werklik 'n wonderlike kaliber om mee te jag.
My 6,5 het so drie weke terug sy eerste bloed getrek op 'n blesbok. (360m)
Dit is werklik 'n wonderlike kaliber om mee te jag.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Geluk Ben!! Sê my gou, dink jy daar is genoeg oemf in die kaliber om gemaklik selfs 400-450m blesbok te jag?? Watse koeël het jy geskiet??
Ons moet nog so bietjie gonge gaan skiet as myne mooi op koers is. Ek kontak jou.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa 6.5X55 vordering
Lekker man Peet! Ek is bly dinge maak mooi op die tyken! Ek sal enige geweer n demper opsit, hou nie van met oorbeskerming skiet nie, daai 6.5 gan soos n 22-250 skop met n demper!
Groetnis
Groetnis
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Armand ek het reeds 'n kd. Hy le net in die skietkas terwyl ek krony. EK self is lief vir 'n kd en beplan om hom een van die dae op te skroef.
LW ek skiet soms binne huis by SAHARA en daar kan jy nie teiken kry nie. Hulle projekteer teikens teen papier en dis waarna jy skiet. Sodra ek my 200 en 300m zeros gaan doen wil ek weer op 100m skiet juis vir foto's.

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Pvdw
Hoe bekombaar is ammunisie en herlaai komponente vir die 6.5? Ek oorweeg dit om of 'n 6.5 of 'n 260 as 'n volgende wapen aan te skaf.

Maak 'n verskil
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Ratel, doppe in Remington, Winchester, Lapua en Norma was vrylik beskikbaar toe ek gekoop het. Ammo was ook geen probleem nie, hier is die 140gr's aan die orde van die dag.
Ek sou eerder se dat die keuse van die geweer se maak jou langer gaan besig hou as die herlaai komponente.
O ja, dies kon ek kry in Lyman, RCBS en Lee.
Peet.
Ek sou eerder se dat die keuse van die geweer se maak jou langer gaan besig hou as die herlaai komponente.
O ja, dies kon ek kry in Lyman, RCBS en Lee.
Peet.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Dankie Pvdw
Ja ek stem saam oor die keuse van watter maak. Sover gee die Howa my rede om weer een te koop maar ek hou darem baie van die Tikka T3. Sal maar hoor wat se die minister van finansies.

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Manne, nounet my 6.5x55 Howa betaal. Dankie vir die raad en vorderings verslag Peet, ek waardeer. Kan net hoop dat ek binnekort my roer kan kry dat ek hom kan testsrive.
Ek reken as jy 'n 140-160gr skiet jy 'n blesbok tot op 700m sal kan klop. Die rede vir dit is omdat die 6.5 se lang koeels 'n uiters goeie G7BC het (beter selfs as die 7mm rem mag ens), wat beteken dat hy baie low drag het. Omdat hy baie low drag het, is hy nie so geneig vir windskuif nie, en verloor hy ook nie sy energie en spoed nie. As die skut sy deel doen, sal die koeel die bok platkry!

ek soek nog wapens...
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Peet,Pvdw wrote:Geluk Ben!! Sê my gou, dink jy daar is genoeg oemf in die kaliber om gemaklik selfs 400-450m blesbok te jag?? Watse koeël het jy geskiet??
Ons moet nog so bietjie gonge gaan skiet as myne mooi op koers is. Ek kontak jou.
Peet
Dankie. Ek het sommer kafee koels geskiet. 140gr. Ek het geen keuse gehad as om op daai afstand te skiet nie, daai blesbokke was al so wild geskiet, hulle het teen 120km/h gewei.
Ek sal egter nie met kafee koeels verder as dit skiet voor ek nie op die baan in die somer meer geoefen het nie. Die kaliber is egter na my mening beslis instaat daartoe.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Dankie Ben. Dis goed om te hoor ek het die regte kaliber aangeskaf.
Peet
Peet
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Mnre
Julle maak nou dat my lus sommer uithang, my CZ se aansoek was 24Jul al by Provinsie, hopelik al by CFR salmoet uitvind more.
Ek het reeds gekyk na herlaai komponente
Lapua doppe reeds aangeskaf, gaan CCI200 primers gebruikmet S365 (is hierdie die regte keuse?)
Ek beplan om 140gr Nosler Accubond te gebruik vir jag en 140gr Custom Comp te gebruik vir die baan
Wat dink julle behoort n goeie lading te wees om mee te begin soek nan n optimum node?
Hoor graag van julle
NS Sukkel om die Nosler AB te kry weet iemand waar ek kan reg kom Safari reken eers oor 3 weke dalk n maand

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Hilux ek hoop daai liksens is sommer gou deur.
Ja S365 is die regte korrels om daai 140gr's aan te jaag.
Ek laai huidiglik in die orde van so 46-46.6gr S365 op Highland 139gr's. Spoed is op 'n node teen 2730ft/s. Ek kan nog 1 node opgaan maar hier groep hy vir eeres BAIE mooi vir my.
Barnes 120gr's se snelheid is 2820ft/s en hier is my volgende node 2930ft/s. Ek kyk nou egter na die Perigrine koeëls vir die geweer. Ek het so klompie planne vir hulle.
Laat weet as die yster opdaag en dan gesels ons QL en 'n lading vir jou.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa 6.5X55 vordering
Julle het ook nou al 'n lelike ding laat ontstaan hier binne in my....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Deon geen rede wat ek kan sien wat jou stop om 'n 6.5 aan te skaf nie?? Behalwe natuurlik as jy slegs grootwild skiet!!??BRNO .22lr
D CZ 550 Lux 3006
CZ 550 Battue 9.3x62
SABI 404 Jeff (Besig om gebou te word)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa 6.5X55 vordering
Peet, hy sal 'n mooi plaasvervanger vir die 30-06 wees (weet nie hoekom ek want die ding wil skei nie... seker die aambui storie
)
Maar my 404 gaan my nog so rukkie lank besig hou! Dis GROOT geld daai!
Maar mens kort 'n roer waarmee jy heel dag en al dag meer kan speel. Die 06 skop 'n ou ongelukkig van teiken af met sy kolf.
Maar my 404 gaan my nog so rukkie lank besig hou! Dis GROOT geld daai!
Maar mens kort 'n roer waarmee jy heel dag en al dag meer kan speel. Die 06 skop 'n ou ongelukkig van teiken af met sy kolf.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Howa 6.5X55 vordering
DWB,
ek het lank gesukkel met die keuse. Ek het ook die CZ550 30-06 toe will ek 'n geweer vir my kleinseuns kry. Ek is 'n ou wat ook baie lief is vir die tradisionele kalibers so ek het dadelik by die 6.5mm uitgekom (wou nie 'n .243 koop). Toe koop ek vir my die CZ550 in 6.5mm. Die kalibre is uitstekend en as ek my kant bring kan ek onder 16mm groupeerings met 120 Sierra Pro Hunters, 130 Accubonds en 140 Sierra Game Kings skiet. Ek is nie 'n gooie skut and sal dink manne sal kan beter met my geweer. Om die beste uit die kalibre te kry moet mens self laai.
Ek moes die geweer eers laat "bed" voordat ek daardie groupeerings kon skiet.
So is ek spuit ..... ja want die geweer, alhoewel myne, was eintlik bedoel om the kleinkinders te laat begin jag. Die geweer was net te swaar en te veel recoil gehad vir die jongste mannetjie, dit het a flinch veroorsaak wat lank gevat het of weg te kry. Ek gaan einde van die maand met hulle jag en die jongste mannetjie sal moet met 'n friend se .243 moet skiet wat ook so bietjie afgelaai is. Ek moes 'n .243 gekoop het vir hulle.
So is ek spuit ...... nee want ek is baie lief vir die geweer and vir my is dit perfek. Die kinders gaan grooi and hulle sal met hom nog kan skiet.
So wat ek wil eintlik vir jou se is dat ek sien daar is plek in you lys vir a kleiner kalibre, as die geweer net vir jou en dalk jou vrou is koop hom nou. Daardie 6.5mm sal daardie lys perfek voltooi.
As jy laaitjies het mmmmmmm dalk 'n .243. Onthou net dat die 6.5mm in die CZ is die selfde aksie as die 30-06 en dit maak die geweer te swaar vir n klein mannetjie. Ek dink ek gaan nog steeds 'n .243 vir hulle koop voor volgende seisoen. Ek is besig om my Dedicated Hunter Status to kry.
Sterkte

Die skop van die CZ500 30-06 word erger gemaak omdat die kolf so sak agter. Kry vir jou n reguit kolf, dit sal n verskil maak.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa 6.5X55 vordering
Thanks Mr. Leigh
I will still take some time before I do anything.
I only have a 16month old baby in the house so far, so it will still be a while before she starts,
I will still take some time before I do anything.
I only have a 16month old baby in the house so far, so it will still be a while before she starts,
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Deon
Lyk my jy het ook soos ek n rubber arm as dit kom by skiet goed
Kom nou ons almal weet jy is al n hele rukkie krapperig oor die kaliber :-)
Lyk my jy het ook soos ek n rubber arm as dit kom by skiet goed
Kom nou ons almal weet jy is al n hele rukkie krapperig oor die kaliber :-)
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5X55 vordering
Daarshy Hilux werk Deon se sake.
Peet
Peet