Ek is op soek na kopers vir groot volumes wildvleis @ R19 per kilogram (geweeg met vel aan, ingewande, kop en pote verwyder)
+/- 109 Swartwildebeeste (Gemiddeld 65kg per bok)
+/- 14 Blouwildebeeste (Gemiddeld 100kg per bok)
+/- 32 Blesbokke (Gemiddeld 34 kg per bok)
Koopprys betaalbaar in prokureur se trustrekening. Word binne die volgende week geskiet.
Kontak Corné 0828069745
Grootmaat wildsvleis
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Grootmaat wildsvleis
Is dit kopskote?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Cmitch
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm
Re: Grootmaat wildsvleis
Ja, net kopskote
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Grootmaat wildsvleis
Ek aanvaar ek sal dan nie mag skiet nie....Cmitch wrote:Ja, net kopskote
Aim small, miss small
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Grootmaat wildsvleis
Eugene wrote:Ek aanvaar ek sal dan nie mag skiet nie....Cmitch wrote:Ja, net kopskote
Kanneman jy mag met die geweer ook skiet - los maar die boog die keer tuis....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD