Hallo manne. Ek het die slot hieronder vir onderdele aangeskaf vir my BSA .22 se slot wat n paar geslyte onderdele het. Maar pas egter nie in my geweer nie en ooknie die los komponente daarin nie. Ek weet defnitief dat die geweer uit n .22 BSA gekom het. Myne is n enkelskoot en die slot hieronder het uit een met n magasyn gekom.
Dis die geweer in die foto heelregs op die laaste foto.
[image]http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130806_112817_zps143a35ba.jpg[/image]
[image]http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130806_112731_zpsce034dd7.jpg[/image]
[image]http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130806_112731_zpsce034dd7.jpg[/image]
[image]http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130707_141617_zpsefdd8451.jpg[/image]
Identifikasie van BSA .22 slot
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Identifikasie van BSA .22 slot
Last edited by andre007 on Tue Aug 06, 2013 12:01 pm, edited 3 times in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Identifikasie van .22 slot
Nie n idee nie, maar kan darrem jou fotos regmaak
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130806_112817_zps143a35ba.jpg
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130806_112757_zps89329f68.jpg
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/20130806_112731_zpsce034dd7.jpg

Veiligheid eerste manne!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Identifikasie van BSA .22 slot
Hoe maak jy hulle reg?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Identifikasie van BSA .22 slot
Ek gaan probeer verduidelik wat ek doen.
Klik op die image button waar jy jou post skryf, waar jy nou jou foto wil plaas. Daar sal dan die twee hakkies voorkom wat soos volg lyk:
Gaan nou na photobucket, waar jy reeds die foto opgelaai het wat jy wil post. Regs onder op die foto is daar n vergrootglas. Druk daarop, dat die foto uitstaan op die blad. Sit nou jou muis se pyltjie op die foto, hou jou muis se linker knoppie in, en drag die foto na die Jaracal opskrif. Wanneer jy op die opskrif kom, sal jou rekenaar self die blad verander. Onthou om die heeltyd die linker knoppie van jou muis in te hou. Jy sal sien dit lyk asof daar so dubbel koevertjie saam met die pyltjie getrek word. Plaas nou daai pyltjie presies in die middel van die hakkies wat soos volg lyk ]hier[, en los die linker knoppie op jou muis.

BRNO .06 (Pierre)
Baie dankie, nou kan ek dit ook doen!
Baie dankie, nou kan ek dit ook doen!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Identifikasie van BSA .22 slot
Jammer ek konnie help met die slot nie, maar bly my verduidelikking het vir jou sin gemaak, en ek on darrem help met die fotos.andre007 wrote:BRNO .06 (Pierre)
Baie dankie, nou kan ek dit ook doen!
Veiligheid eerste manne!