338WM QL vir Christo

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

338WM QL vir Christo

Post by Christo »

Iewers gelees van betaal, maar spoor nie die topic op nie. Sê maar wat ek moet doen ::) .

Kaliber - 338WM ( Nosler geweer )
Koeëls - Hornady Interlock
Gewig - 200grein
Remington doppe
H2O kapasiteit - 87.3grein
Primers - Fiocchi Large Rifle NIK
Max TPL - 88.4mm
Magasynkas -84.7mm
Loop Lengte - 24"
Kruit S365 Lot 67
67gr = 2762vt/s ( lyk goed op 200m, maar 4 skote is 180mm op 400m )
70gr = 2877vt/s ( 2 skote 80mm op 400m :): ) Sien nie tekens van enige druk nie.

Op 400m is die 70gr 380mm hoër as die 76gr groep.

Skree maar as ek iets uitgelaat het.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 338WM QL vir Christo

Post by cassie_calvinia »

69 gr. 2838f/s.
dit is die naaste aan jou node wat ek kom. dink jou tpl gaan belangrik wees hier. stuur gou jou mail adres, dan mail ek jou QL se verslag.
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 338WM QL vir Christo

Post by cassie_calvinia »

die volgende node is 1.102, dit is op max druk.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 338WM QL vir Christo

Post by cassie_calvinia »

ek kry nie eers met 'n ander kruid by 1.102 uit nie. die beste is die1.228 node
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply