Naand manne
Ek soek n bulbie vir my flits, dis n rechargeable flits en hy werk lieflik. Die maak is n Sunca en hul se hy gebruik n 6V 15w screw type bulb. Ek kry dit nie hier rond nie. Wie kan ek kontak om my tte help.
Jannie
Flits se bulbie
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Flits se bulbie
As jy loop moet jy oop loop
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Flits se bulbie
Bel Vescotech in Potch,
Ek het al snaakse goeters by hulle gekry, praat met Giel
018 297 7193
Ek het al snaakse goeters by hulle gekry, praat met Giel
018 297 7193
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois