Sy oupa het n plaas gekoop 35 jaar terug en toe was die KNAAP se pa op skool en op die
plaas was daar n koedoe bul wat baie slim was en hulle kon hom nooit skiet nie. Die bul se
horings was tussen 60 en 70 duim het hulle geskat
Elke jaar probeer hulle die bul skiet maar hulle kom nie naby genoeg nie en uiteindelik die
jaar kon die KNAAP se pa (na 35jaar) die bul skiet. Die horings het toe 68 duim gemeet
Nou 35jaar terug was die bul se horings al oor die 60duim
Ek het nie geweet dat koedoes so [align=]HORING[/align] oud kan word nie
Ek probeer verduidelik dat koedoes kan nie so oud word nie maar nee wat jy kry nie daai KNAAP
oortuig nie
Ek wil ook n koedoe gaan soek wat daai ouderdom is
