nuwe veeboerdery
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
nuwe veeboerdery
Die aangehegte foto is van my nuwe boerdery. Hulle eet almal dieselfde voer, nl Winchester Super X, wat ek gelukkig by die kooperasie in grootmaat kan koop. Ek sukkel egter nog net om die Ramme en Kalkoene te voer, hulle staan te ver! 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.