"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek sal nie die prys vir die beste skut of jakkalsjagter op die forum wen nie, MAAR as daar 'n kompetisie vir suinig is sal julle manne moet boude vet smeer ek gaan julle looi.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
@Madako
Ek gebruik dieselfde "primer pocket uniformer" as jy, maar met een van die herlaaibare skroewedraaiers.
Die volgende behoort jou probleem op te los. Werk vir my soos 'n bom!!!!
Gaan na die link en soek "Hexagonal Shank Chuck 0.6 - 6.0mm"
http://torkcraft.hardwareonline.co.za/i ... 80364f2009
Sterkte
Gideon

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Het hom so bietjie getugtig om hom weer op die regte pad te kry.7mm wrote:Louis, daai "magaftertjie" sal mooi loop, maar ek sien jy is nog kort met ons.
Op die draad post net die suinigste van die suiniges soos ek en Jannie.Oom Pieter sal ook bloed uit 'n klip tap.
![]()
Ek spot sommer, ek en JTM en manne soos Long Wolf is net erg prakties en hou van krap en karring. Dis net Oom Pieter wat suinig is.![]()
Ja ek weet Oom Pieter: " My m0&r'"
Groetnis.
Sal seker so 'n rukkie hou voordat die voorvarendheid van die jeug weer getem moet word.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Nee, ek oefen solank om nie met "die Unckle" te praat nie. Volgende week is Interskole, dan is ons aardsvyande 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Daaaaaaiiiii kan werk!! Dankie Gideon - gaan sommer gou na werk een gaan soek.Gideon@1 wrote:@Madako
Ek gebruik dieselfde "primer pocket uniformer" as jy, maar met een van die herlaaibare skroewedraaiers.
Die volgende behoort jou probleem op te los. Werk vir my soos 'n bom!!!!
Gaan na die link en soek "Hexagonal Shank Chuck 0.6 - 6.0mm"
http://torkcraft.hardwareonline.co.za/i ... 80364f2009
Sterkte
Gideon
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hallo almal.
Ek sien julle het sommer baie netjiese planne.
Ekself het hierdie modifikasie gemaak toe ek my .270 se teleskoop ring skroewe gestrip het. Sover werk hy mooi, en kon ek saterdagnag 'n springbok op 475m in die kop skiet met die geweer.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Scope.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Scope1.jpg
Groetnis
Fanie Venter

Laat hy val waar hy wil!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Faan
Jy is 'n "genius".
Met so 'n IK moes jy eintlik 'n tweeling gewees het!
Jy is 'n "genius".
Met so 'n IK moes jy eintlik 'n tweeling gewees het!
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie Oom Pieter.
Ek moet sê, ek is nogal trots op myself. Ek het nooit gedink dit sou werk nie.
Groetnis
Fanie Venter
Ek moet sê, ek is nogal trots op myself. Ek het nooit gedink dit sou werk nie.
Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Smaak my jy is 'n ou Ford Mechanic, Fanie. Dink op jou voete en kan als met bloudraad en 'n tang regmaak. 
Jannie Welman
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Nee man! Koop nuwe ringe! Jy maak nou die jagters se naam tot hie!

-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Aarde moet 'n "maplotter" wees - die manne glo mes net aan "bobwire and plier"...
Ek dink daai 475m kopskoot was tedanke aan 'n opslag koël
Ek dink daai 475m kopskoot was tedanke aan 'n opslag koël
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Fanie,weld sommer vlgnde keer die ringe..dan gaan jy nog verder "raak" skiet. 
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ja versekerGeno wrote:Nou het ek ook alles gesien!
Hierdie een hoort by ''SPEKSKIETSTORIES VAN DIE VELD''
As ek vir iemand moet vertel wat ek gesien het hoe om n teleskoop se ringe reg te maak
sal hulle my nooit glo nie,
vlakvark en bosvark Bvk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Fanie
Die Engelse het mos draad aan ons boere kom bekend stel tydens die Anglo-Boere-oorlog. Daarna het die mense na draad verwys as "Engelse riem". Jy vat na my mening die koek as dit by Engelse riem kom.

Oom PeeWeePieter Willem Vorster wrote:Faan
Jy is 'n "genius".
Met so 'n IK moes jy eintlik 'n tweeling gewees het!
'n Malle en 'n dooie.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Vinnige Fanie...
Kom ek se eers "sjoe..."!!! uitstekend!!! Min mense wat daai tiepe initiatief het...
Ek is seker jy sou met silver weg gestap het op Nampo se uitstalling vir boere patente van die jaar.!
Kom ek se eers "sjoe..."!!! uitstekend!!! Min mense wat daai tiepe initiatief het...
Ek is seker jy sou met silver weg gestap het op Nampo se uitstalling vir boere patente van die jaar.!
-
Louis Louw
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Jul 25, 2011 5:16 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Nog 'n goeie thread poer in sy moer 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Gee dit net so bietjie tyd. Fanie sal wel ontmasker word, dan sal die goeie boere raad weer voortgaan.Louis Louw wrote:Nog 'n goeie thread poer in sy moer
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hahahahahaha hoe lekker lag ek nou vir Fanie se patent.
Goed, beter, 6millimeter!
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
More BRNO .06.BRNO .06 (Pierre) wrote:Fanie sal wel ontmasker word
Hoe bedoel meneer nou? Ek is hier met eerlike en opregte intensies. Jammer as ek enigiemand tenagekom het, maar ek wil graag kennis op hierdie forum deel on ontvang.
Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dit is juis wat ek bedoel. Dit lyk vir my asof jy huidiglik nog effe skaam is, en n masker voorhou. Los nou maar die skaamheid en deel al jou kennis en patente met ons. Ekself het byv. verlede week nuwe ringe moes koop, na ek die een se skroefie gestrip het. As jy nou vroeer hier was, kon ek R800 gespaar het, en my ringe op jou manier reg gemaak het.FanieVenter wrote:More BRNO .06.BRNO .06 (Pierre) wrote:Fanie sal wel ontmasker word
Hoe bedoel meneer nou? Ek is hier met eerlike en opregte intensies. Jammer as ek enigiemand tenagekom het, maar ek wil graag kennis op hierdie forum deel on ontvang.
Groetnis
Fanie Venter
Veiligheid eerste manne!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek wonder hoekom Fanie die moeite gedoen het om 'n spyker te buis as hy net 'n tie-strap kon gebruik het.vlakvark1 wrote:Ja versekerGeno wrote:Nou het ek ook alles gesien!
Hierdie een hoort by ''SPEKSKIETSTORIES VAN DIE VELD''
As ek vir iemand moet vertel wat ek gesien het hoe om n teleskoop se ringe reg te maak
sal hulle my nooit glo nie,![]()
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Fanie is jy seeker jou van is Venter en nie Mcgyver nie.Want hel hulle se n boer maak n plan jy is n Venter met n Plan.
Skaam kry ek nou my ma het n dom kind groot gemaak.
Skaam kry ek nou my ma het n dom kind groot gemaak.