Ek woon nie op 'n plaas nie so dalk is my aannames verkeerd...help maar waar ek lappies praat.
Ek het al baie by boere moes hoor dat as die bees kalf, vreet jak hom sommer daar op, of as kalf lam, is jak daar om te eet....
Hoe weet die jak? Maak die koei of ooi klanke, geluide as sy kalf of lam??
Indien wel, kan mens so klankie opneem??
Cheers
Ander klank moontlikheid??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Ander klank moontlikheid??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Ander klank moontlikheid??
cobus ek dink dis meer n geval van hulle ruik die bloederigheid wat voorkom by die dier voor sy kalf of lam en dan wag hulle seker maar daar tot die proses begin.dis maar wat ek dink
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Ander klank moontlikheid??
reuk. veral nageboorte ruik skerp.
my kalwers lam darm nieof as kalf lam
HOU HOM DAAI DIKTE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ander klank moontlikheid??
Skaap....nie kalf nie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Ander klank moontlikheid??
Dis 'n natuur ding (jakkals), hul weet as 'n dier gaan kalf of lam, gewoonlik sonder so 'n dier haarself af wanneer sy wil kraam, die jakkalse kom nie net in en vang nie, hul beweeg eers deur die vee en area, ja, die diere maak kreun geluide terwyl hul lam of kalf, en soos die ander sê, reuk.
Groetnis
Groetnis
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Ander klank moontlikheid??
Jakkalse is baie oplettend in die veld, soos pieter se hul hou diere selfs dop wat afdraai en wag geduldig tot hul 'n swakpunt op die dier (veral groot prooi) oplet en vat dan die kans. Van julle wat al op uncle Taffie se kursusse was het hy 'n lugfoto van hoe sy mak jakkalse die kampie loop op hul patrone, presies dieselfde gebeur in die veld en jakkalse "scan" gereeld veetroppe vir die "weaklinks", soos lammetjies, kalfies en koeie wat kalf. Ek dink en kan verkeerd wees dat die kreun geluide tydens kalf/lam op 'n mindere mate 'n invloed het en dat reuk en aas/jag sintuig inskop.
Groete Johann
Groete Johann
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Ander klank moontlikheid??
Cobus... sterkte met die een. As jy daai nabootser aan mekaar geslaan en getoets het hou my op hoogte. Klink na effort maar kan seker gedoen word as mens regtig wil...
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ander klank moontlikheid??
Cobus,
Die rede hoekom ek begin roep en skiet het was presies dit!!!
Jakke het my jong verse heeltyd gepla as hulle wou kalf...op spoorsny kon jy sien die jakke bly agter die vers...jaag haar op tot die vers nie meer kan nie, dan vreet hulle aan die kalf se ore en neus terwyl die vers besig is om te kalf, sowel as haar eier!!
Raves
Die rede hoekom ek begin roep en skiet het was presies dit!!!
Jakke het my jong verse heeltyd gepla as hulle wou kalf...op spoorsny kon jy sien die jakke bly agter die vers...jaag haar op tot die vers nie meer kan nie, dan vreet hulle aan die kalf se ore en neus terwyl die vers besig is om te kalf, sowel as haar eier!!
Raves
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ander klank moontlikheid??
Nee, lyk my nie daar so klank uitkom nie....noggal jammer.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)