Deon
Ons dink baie dieselfde. Kyk ook na die 8x68.
150 gr teen 3200 f/s
170 gr teen 3000f/s
200 gr teen 2725 f/s
220 gr teen 2665 f/s
Dit is volgens Cartridges of the World. Toe gegegee met Amerikaanse dryfmiddel.
30-06 vs 7x64 vs 7x57 vs 6.5x55
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: 30-06 vs 7x64 vs 7x57 vs 6.5x55
Maklike oplossing
Hou die .30-06, kry 'n 7x57M (ma kan dan ook skiet) en Kry 6.5x55SE vir kinders. Jy gaan ongelukkig vind dat jy graag met die 6,5 wil skiet, so jy moet dalk 'n ekstra een koop vir Pa.
Hou die .30-06, kry 'n 7x57M (ma kan dan ook skiet) en Kry 6.5x55SE vir kinders. Jy gaan ongelukkig vind dat jy graag met die 6,5 wil skiet, so jy moet dalk 'n ekstra een koop vir Pa.