More manne waarvoor word rooibok ooie deesdae gejag en so ook springbok ooie?
Dankie
Bullseye.
PRYS VAN ROOIBOK EN SPRINGBOK
- Hannes stof trapper
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm
Re: PRYS VAN ROOIBOK EN SPRINGBOK
Ek het net nou by n pel van my gehoor R22/kg het hulle nou in die Oos Kaap betaal in Jansenville
Skiet mooi Maak mooi
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: PRYS VAN ROOIBOK EN SPRINGBOK
Ek het die jaar R550 op twee plase vir rooibok ooi betaal, en as ek reg onthou het ons R500 vir enige springbok in Boshof betaal.
Veiligheid eerste manne!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: PRYS VAN ROOIBOK EN SPRINGBOK
Kyk bietjie op ibookdirect daar is al die verskillende provinsies en pryse.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
bullseye
Re: PRYS VAN ROOIBOK EN SPRINGBOK
Dankie Jakkie321 baie inligting op daai link.
Groete
Bullseye.
Groete
Bullseye.
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: PRYS VAN ROOIBOK EN SPRINGBOK
Rooibok ramme tussen R850-R1200
Rooibok ooie tussen R600 - R750
Springbokke R400-R600 vir biltong.
Groetnis,
Frikkie
Rooibok ooie tussen R600 - R750
Springbokke R400-R600 vir biltong.
Groetnis,
Frikkie

