Hi almal ek is in die proses om my nuwe Howa 7mm Rem Mag se loop in te skiet.
Na vele navorsing het ek maar besluit om die tydsame proses te volg volgens die vervaardiger se aanwysings.
Die drie groperings is 'n week uit mekaar geskiet, soos wat die skoonmaak proses gevorder het.
Dit was vir my interesant dat die groepeering aansienlik gekrimp het soos die proses verloop het, dit mag miskien ook net wees omdat ek begin gewoond geraak het aan die geweer.
Het nogtans besluit ek wou dit deel.
Loop inskiet, 'n "work-in-progress"
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Loop inskiet, 'n "work-in-progress"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Loop inskiet, 'n "work-in-progress"
Die 13de se bad luck was nie so sleg nie !!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Loop inskiet, 'n "work-in-progress"
Dit het gelukkig op 'n Saterdag geval...VdWalt wrote:Die 13de se bad luck was nie so sleg nie !!
Die groeperinkie lyk goed. Gaan jy volgende saterdag weer skiet?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Loop inskiet, 'n "work-in-progress"
Ja ek sal moet, ek wil baie graag met my eintlike lading ontwikkeling begin.
Ek gebruik die inskiet prosedure om sommer ook doppe te fire form.
Ek gebruik 162gr Interlocks met 58gr S385 en CCI250 Primers vir die inskiet, waar ek 160gr Accubonds gaan gebruik vir jag.
Ek gebruik die inskiet prosedure om sommer ook doppe te fire form.
Ek gebruik 162gr Interlocks met 58gr S385 en CCI250 Primers vir die inskiet, waar ek 160gr Accubonds gaan gebruik vir jag.
