Howa varminter?

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Goeie more kerels.Ek het vanoggend bietjie julle hulp nodig.Ek is n plaas klong van die boesmanland omgewing.Die jakkalse is maar baie en my pa het net n 303 watse loop uitgeskiet is.Ek het nou besluit om self n geweer te koop.Ek het nie n baie groot begroteng nie so R10 000.Ek het al na die howa varminter gekyk  wat noggal sag op die oog is! Nou wil ek weet of julle nie weet van ander geweere (varminter  met die dik loop) in die selle prysklas nie?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Howa varminter?

Post by Arnold »

Die ander is almal bietjie duurder. Hier is 'n paar ouens met Howa gewere. Ek self het ook een. Ek het nog geen klagtes oor die gewere gehoor nie.

Myne skiet baie mooi en ek sal sonder om te skroom nog een koop. Op die stadium koop ek eerder 'n Howa as 'n Remington as ek hoor hoe die QC van Remington af gegaan het. Savage is dalk 'n ander opsie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Ek het ook al gedink aan die savage.Ek dink aan n 243 vir jakkals jag ini nag oor lang afstand en so bietjie wildoes.So jy dink die howa sal die knoop han deur hak?Ek herlaai self en as ek aandag aan dopvoorberyding  en al daai dingetjies ge dat ek halfduim goeperings op 100m kan kry? Of is dit so bietjie te veel gevra?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Ja majuba dink ek sal hulle n luitjie ge.Die probleem is net ek sit moos aan die gatkant vani wereld.Die ander probleem is ek is nog nie 21 nie  Maar ny plan is nou om by kalaharie jag aan te sluit en die toegewyde jagters kurses te doen? Klink dit of dit kan werk?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Howa varminter?

Post by Arnold »

Halfduim ... verseker. Ek het 'n 223 met dun loop en kry maklik 1/2" groepe.
Ek het wel die ou plastiek kolf dadelik afgehaal. Die kolf wat ek nou op het is nes die gelamineerde kolwe op die varminters.

Ek hou van brag en is baie trots op my Howa  ;D
Image
Image

Die is hoe hy geskiet het voor die silencer op gesit is.
Image
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Haha kyk daais indrukwekkend! Ek is mos gewoond aan daai 303 met sy uitgeskiete loop hy ge my dam op n goeie dag so dubbel waenhuisdeur grote groperig op 50 tree!! Hoe dink jy moet ek met die lisensie storie te werk gaan?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Howa varminter?

Post by Francois Marais »

HI

Het n quote op n Savage Stainless met n sintetiese kolf, dit was R16500.00.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Jis dankie vir die quote hahaha maar vir n mannietjie wan nog nie te lank werk nie klink daai sommer soos n klomp geld!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Ek wil sommer nog by voorbaat dankie se vir al julle insette dit help my baie .Dink ek gan die howa vat.Maar nou die groot vraag is wat dink julle is die kans dat ek n lisensie gan kry?Die probleem is eks nog nie 21 nie.Maar dit smaak my daar is dam n plan wat n man kan maak.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Howa varminter?

Post by Piet Breedt »

Armand, groepe skiet is nie eintlik my ding nie, en ek doen dit maar net as ek ladings toets.

Hier is so paar wat ek met die .22 250 Howa S/Steel Varminter van my geskiet het. Jy kan hom maar met vrymoedigheid koop.


Hierdie was 6 skote op 100m met 53gr Sierra's

Image


Hierdie was 3 skote op 200m, net om die zero te toets voor n jag

Image

Hierdie was op 300m

Image

Die 2 skote wat omring is met swart was op 200m, en die ander 2 op 350m

Ek skiet op verskillende afstande deur my turret te verstel, en toets dit altyd voor ek gaan jag

Image
Last edited by Piet Breedt on Fri Jul 16, 2010 4:33 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat nadat ek daai groeperings gesien het  twyvel ek gladnie meer nie !
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: Howa varminter?

Post by NICO »

Piet

Waneer kan ons kom vir skiet lesse. Daai fotos is darem mooi.

Nico
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Howa varminter?

Post by Witpietskiet »

Armand gaan kyk bietjie by hierdie link. Die foto wat Francois geplaas het, het sy broer met my Howa .223 duk loop geskiet, die Howa's werk.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=0
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat nou het ek my keuse gemaak 243 howa varmint met lamineerde kolf.Nou net die geld iewers uitkrap en die liksens stori :'(
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Howa varminter?

Post by bobby »

armand
if at all possible get your dedicated hunters before you apply for the licience ,it helps you a hell of a lot . you can only really apply for competance on or before your 21 st birthday and when you do ,do rifle , handgun and shotgun so if you need one of the others you've got the competance allready .

maybe you can apply for a section 21 ,tempary licience . don't motivate by just writing .'' i want to shoot springbok and targets on my farm '' and write it in the blok provided on the form . type up a whole song and dance and use this as your motivation if you need help pm me your postal address and i'll send you a motivation of a 270 , 222 and 308 to guide you .

cheers  and good luck
bobby
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Howa varminter?

Post by MEERKAT »

Arnold

Waar het jy daardie 223 se kolf gekoop en by benadering waarvoor verkoop die kolwe.

Het 'n Howa 222 50 met bullbarrel en kyk uit vir ander kolf.

Knou goggas af
MEERKAT
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Howa varminter?

Post by Wismit »

Ek het dit ook al iewers anders gepos maar dit bly lekker.

Hier is my groepering met my 308 Howa (155gr PMP@100m):

Image

En hier is my laaitie (8jr oud) se groepering met die selfde 308 Howa (125gr Siera Pro-Hunters@100m):

Image

EN DAN OOK WEER:

Image


Jy kan nie verkeerd gaan met `n Howa nie.
Last edited by Wismit on Fri Jul 16, 2010 9:55 pm, edited 1 time in total.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
Ja-jagter
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Thu Jan 22, 2009 8:38 pm

Re: Howa varminter?

Post by Ja-jagter »

Armand

Ek boer op Gamoep.  Maak slag 'n draai dan gesels ons gewere en aansoeke.

Ja jagter
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Ja jagter dan moet ek jou mos ken man  wats jou naam? Ons ry omtrend weekliks daar verby!                  Bobby  ek is jammer ek praat nou afrikaans maar my engla is maa aan die swak kand as j nie leker verstaan nie  moet j net se dan maak ek n plan.Kyk die befoegtheid sertifikaat is nie n probleem nie dit is klaar gereel ek doen dit die 6de agustus  Maar ek sluit nou aan by kalaharie jag maar soos ek verstaan vat dit n tydjie voor jy jou toegewyde jagters kan kry of hoe?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Howa varminter?

Post by bobby »

armand
dis cool ek verstaaan afrikaans goed , toe ek jonger was het ek baie afrikaanse girls opgechat  ;D

don,t get confused between doing the test and actually appleying for compentancy ( bevoegthied ) , once you've done the test and appleyed it takes about a year to get the '' bevoeghieds cirtificate'' by that time i'm sure you'll have ''toegewyde status '' .

hope you know it takes a bit of time , go ahead and take a bite of the big shit snadwich called the CFR .

NOU GAAN MAAK N DRAAI BY JA JAGTER 
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Dankie vir die raad boby.Kyk ek verstaan ok engels goed maar ek sukkel nog om die englse girls op te chat!hahaha
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Howa varminter?

Post by Gerhard »

Armand Steenkamp wrote: Kyk ek verstaan ok engels goed maar ek sukkel nog om die englse girls op te chat!hahaha
Jy sal moet begin oefen boeta...  ;D ;D ;D

Sterkte met die geweer lisensie. Dit vat lank maar is elke oomblik die moeite werd as jy eers die geweer in jou hande het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Hahaha die ergste is ek het hom al in my hande gehad  maar moes hom maar net weer daar in vredenburg los :'(oooooooo die verlange!!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Howa varminter?

Post by Gerhard »

Armand Steenkamp wrote: Hahaha die ergste is ek het hom al in my hande gehad  maar moes hom maar net weer daar in vredenburg los :'(oooooooo die verlange!!!!
Hoe klink dit vir my jy kort 'n girlfriend...  ;D ;D

Ek ken "daai" verlange. Hoe gouer jy begin werk maak van die lisensie hoe hoe nader kom jy aan jou geweer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Howa varminter?

Post by Armand Steenkamp »

Ja daais seker waar my afspraak vir my bevoegthyd sertifikaat is eers die 6de augustus en ek moet nog iemand bel by kalaharie jag dat ek daar kan aansluit sodat ek toegeweide jagter kan word! haha so lyk my ek sal ma moet geduldig wees ,maar nou kry ek tyd om te spaar en ek werk by my pa so ek sal ma skimp vir n bounes!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply