N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Arnold »

Ek sal vanaand 'n foto of twee neem en dit sommer hier plaas.

Hier is solank 'n foto van die slot in die aksie ...
http://db.tt/XCzzlPXH
coco
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon May 23, 2011 1:28 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by coco »

Dagse

Ek is ook 'n Mojet man. Ek is nie 'n kenner op die gebied van wapen vervaardiging nie maar toe ek en Pieter300WSM sy ''fabriek'' besoek in Augustus 2012 was ons ''convert'' van ingevoerde komponente na Mojet. State of the Art CNC masjiene ens om die komponente te maak geondersteun deur 'n man wat klink my weet van. Dit is dalk hoekom die bisley manne so begin raak raak aan sy komponente. Ongelukkig was dit moeilik, soms frustreurend om Andre in die hande te kry, maar hou aan probeer en maak afspraak en gaan loer in.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by swc-tr »

Vanjaar by die 2013 SA Ope Bisley in Bloemfontein was daar 2 F-klas gewere met Mojet aksies gewees, gebaseer op die Barnard P. Het verneem dit was nog prototipes gewees wat getoets word. Ek wil gladnie die persoon of die aksie afbreek nie, maar die produksie modelle sal baie beter afgewerk moet wees om die prys te regverdig. Daar kan ook 'n beter slagpenveer gebruik word, soos Belville washers ipv die konvensionele draadveer.
Hoop dit word gedoen, dan behoort dit 'n puik aksie te wees.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Arnold »

Mens moet jouself seker vrae of die paar rand wat jy spaar jou frustrasie werd is aangesien dit klink of die manne lank wag en kommunikasie nie altyd 100% is nie.

Ek sou dink dat prototipe aksies self beter afgewerk is as die produksie aksies ... dit laat mens wonder.
As ek reg is gebruik die Barnard aksie Belville washers juis oor die 3 lug ontwerp wat 'n korter bolt throw het en met belville washers kan jy die selfde krag kry met minder afstand se kompressie wat dan ook die locktime positief sal beinvloed. Indien mens die aksie kloon sou ek dink dat mens hierdie wenslike eienskap tog ook kloon ...
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Johan JvR »

Arnold, om nie eens te praat van Mojet se nuwe generasie aksies se sluitnokke met die skuinste wat op die slot self gemasjineer is en nie in die aksie romp nie. Dit verklein volgens my die kontakarea.

[image]http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/a_zps28b319ee.jpg[/image]

Pieter ek sien jou aksie is darem nog die vorige ontwerp, ek verkies hom.
Pieter300WSM
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Pieter300WSM »

JA my en Coco se aksies is sonder die skuinste. Ek stem saam ek verkies so veel as moontlik dra vlak op die lugs as die skoot afgaan!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Arnold »

Stiller Predator se slot (Sorry die lig was nou nie van die beste nie)
http://db.tt/qDe5jo1v
http://db.tt/wxeD5MDX
http://db.tt/rrkGAsAS
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Armand Steenkamp »

Daai predator lyk dan vir my of dit n kopie van n Howa kan wees???
Nee ek skerts sommer net! Ek soek ook een van daai!#

Groetnis
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Johan JvR »

Dankie vir jou moeite Arnold!

Jou Stiller is vrek mooi.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Arnold »

Ek sal so vêr gaan en sê ek is lief vir daai geweer :)
So custom geweer verander darem mens se standaarde drasties.
User avatar
Doomslayer
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Doomslayer »

Arnold,

Waar of hoe het jy daardie stiller predator slot in die hande gekry? En teen watter prys?

Dis banja mooi!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Arnold »

Dit is nou seker so 3 jaar gelede wat ek hom gekoop het by Willem van Safari & Outdoor (wat die aksies ingevoer het).
Die prys is nie meer relevant nie maar ek dink hulle was daai tyd nuut hier by R13-14k gewees, kan nie mooi onthou nie
Pieter300WSM
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Dec 03, 2012 4:07 pm

Re: N paar vrae oor Andre Mojet gewere.

Post by Pieter300WSM »

Arnold, Vir een of ander rede kan ek nie jou fotos sien nie. Kan jy asb vir my meil pieter.jordaan23@gmail.com
Post Reply