Naand manne
EK het so n bietjie advies nodig was Saterdag weer op die skiet baan skiet met n . 308 CZ Win met n 3 - 9 Leeupold VXR scope.
Die ammunisie waarmeer ek nog al die tyd skiet en dis nou omtrent n jaar en half is Hornady Interbond 150 Gr.
Persoonlik het ek gedink dis die beste op die mark veral as jy na die prys van die goed kyk.
Soos ek nou se Saterdag skiet ek regs bo maar swak groepering na so 10 skote vra ek maar vir buurman langs my wat KAN skiet of hy nie net n skoot of twee met my geweer wil skiet nie . Na die tweede skoot se hy dadelik die ammunisie is te vinning.
Hy gee my toe ses rondtes uit sy kassie waarvan hy drie skiet een laag onder die ander twee sny mekaar.
Ek skiet toe sny twee skote en die een net net langs die ander twee.
Die vraag en ek moet vinning n antwoord kry aangesien my Koedoe nou al vet is in wag vir my in Ellisras volgende maand wat sal die beste ammunisie van die rak af wees .
Andre my vriend het voorgestel ek gaan vir PMP Pro Amm 168 gr
So enige advies sal help ek het nie n self loading kit nie dus is daardie opsie uit.
Groete Frik
Advies .308 Ammunisie Spoed
- FrikvanDyk
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Mar 04, 2013 1:44 pm
Advies .308 Ammunisie Spoed
One life live it
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
Probeer Sako 150gr?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
Skiet met die Pro Amm, hulle sal jou bok vir jou gee.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
Ek reken die Pro amm sal die werk doen. Ekis maar nog altyd n Federal Power Shock gebruiker gewees voor ek begin herlaai het, an het baie sukses bahaal selfs met n Eland met dit. Toe ek nog boks ammo gekoop het, was dit ook goedkoper as die pro amm gewees.
Veiligheid eerste manne!
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
Vreemde stelling om te maak. Sonder 'n chronograaf.FrikvanDyk wrote:Naand manne
EK het so n bietjie advies nodig was Saterdag weer op die skiet baan skiet met n . 308 CZ Win met n 3 - 9 Leeupold VXR scope.
Die ammunisie waarmeer ek nog al die tyd skiet en dis nou omtrent n jaar en half is Hornady Interbond 150 Gr.
Persoonlik het ek gedink dis die beste op die mark veral as jy na die prys van die goed kyk.
Soos ek nou se Saterdag skiet ek regs bo maar swak groepering na so 10 skote vra ek maar vir buurman langs my wat KAN skiet of hy nie net n skoot of twee met my geweer wil skiet nie . Na die tweede skoot se hy dadelik die ammunisie is te vinning.
Hy gee my toe ses rondtes uit sy kassie waarvan hy drie skiet een laag onder die ander twee sny mekaar.
Ek skiet toe sny twee skote en die een net net langs die ander twee.
Die vraag en ek moet vinning n antwoord kry aangesien my Koedoe nou al vet is in wag vir my in Ellisras volgende maand wat sal die beste ammunisie van die rak af wees .
Andre my vriend het voorgestel ek gaan vir PMP Pro Amm 168 gr
So enige advies sal help ek het nie n self loading kit nie dus is daardie opsie uit.
Groete Frik
- FrikvanDyk
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Mar 04, 2013 1:44 pm
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
308Win wrote:Vreemde stelling om te maak. Sonder 'n chronograaf.FrikvanDyk wrote:Naand manne
EK het so n bietjie advies nodig was Saterdag weer op die skiet baan skiet met n . 308 CZ Win met n 3 - 9 Leeupold VXR scope.
Die ammunisie waarmeer ek nog al die tyd skiet en dis nou omtrent n jaar en half is Hornady Interbond 150 Gr.
Persoonlik het ek gedink dis die beste op die mark veral as jy na die prys van die goed kyk.
Soos ek nou se Saterdag skiet ek regs bo maar swak groepering na so 10 skote vra ek maar vir buurman langs my wat KAN skiet of hy nie net n skoot of twee met my geweer wil skiet nie . Na die tweede skoot se hy dadelik die ammunisie is te vinning.
Hy gee my toe ses rondtes uit sy kassie waarvan hy drie skiet een laag onder die ander twee sny mekaar.
Ek skiet toe sny twee skote en die een net net langs die ander twee.
Die vraag en ek moet vinning n antwoord kry aangesien my Koedoe nou al vet is in wag vir my in Ellisras volgende maand wat sal die beste ammunisie van die rak af wees .
Andre my vriend het voorgestel ek gaan vir PMP Pro Amm 168 gr
So enige advies sal help ek het nie n self loading kit nie dus is daardie opsie uit.
Groete Frik
Terugvoer.
Het toe n pak Federal Premium Gold 168g gaan koop. Die eerste 3 skote op 100m sny letterlik mekaar . Skiet toe weer 3 Hornadys en presies wat ek gese het 4 duim links en 5 duim hoog.
Ammunisie kenner is ek nie maar die is n nou brainer vir my geweer.
Dankie vir al die goeie advies manne
One life live it
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
Word Federal Premium Gold nie gelaai met Sierra MatchKing nie?
Ek dink nie jy kan dit met Federal Power Shock vergelyk nie.
Ek dink nie jy kan dit met Federal Power Shock vergelyk nie.
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Advies .308 Ammunisie Spoed
Lyk my ook so op die webtuiste. In daardie geval sal jy beter af wees om sommer PMP pro amms te skiet. Het jy hul al probeer? Jy mag dalk verras wees.VdWalt wrote:Word Federal Premium Gold nie gelaai met Sierra MatchKing nie?