DWB se vlakvark
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
DWB se vlakvark
Deon sit bietjie daai vlakvark wat jy geskiet het se foto op en vertel ons meer.
vlakvark en bosvark Bvk
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: DWB se vlakvark
Manne Deon het n baie mooi vark geskiet maar hy sal kom vertel
Nou met hom gepraat en hy is nog oppad huistoe so hy sal later kom vertel en wys
Nou met hom gepraat en hy is nog oppad huistoe so hy sal later kom vertel en wys
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: DWB se vlakvark
Deon!!!
Jou VARK !!
Waar issi storie en fotos??
Wat se gejag is dit inni middel vd week?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: DWB se vlakvark
Manne manne, ek sit vandag hier met 'n baie dankbaar hart.
Ek is gister oggen 04:45 uit Piet Retief uit weg om na 'n veld dag van nuwe bosbou toerusting te gaan. Dit was tot net so voor 14:00 besig en toe het ek by my goeie vriend Nico Harris gaan kuier, Nico het my 'n vark belowe.
Nico was nog so rukkie besig met werk en so in die kort rukkie se wag toe sê ek so skiet gebedjie op dat as ek vandag 'n mooi vark skiet sal ek dan weet ek kan met my 404 droom en projek voortgaan....
Ons het gery na waar ons hulle sou soek toe daar 'n vark in die droeë dam staan. Ek het vinnig geskiet en die vark was plat. Ek kon slegs uit die bakkie skiet, dit was nie anders moontlik nie. Die opwinding was groot en ek sê vir Nico ek het iets groot en wit gesien. Maar om eerlik te wees het ek nie eers daarna gekyk voor ek geskiet het nie.
Toe ons daar aankom het die pragtigste ou meneer van 'n beer daar gelê.
Dit was al 'n oubaas wat se bene al goed deur sy vel gewys het en sy een poot in 'n strik.
Ek twyfel of hy dit nog deur die winter sou gemaak het.
'n tydjie is geneem en die oubaas is mooi bekyk en sy vratte is gevoel en sy hare gestreel. Dit was 'n tyd van bewondering. Ons het toe fotos geneem en moes nog 'n vark gaan soek. Ek het toe vinnig nog 'n sog geskiet en moes toe gou reageer op 'n dringende oproep.
Ek is toe eers so 17:45 uit Melmoth weg en 30km verder toe slaan die ou voor my 'n bees. Ek het reeds agter hom gebly dat ek nie oor die beeste moes worry nie. Die Bees se binnegoed peul toe uit en sy lê en spartel toe skiet ek haar maar ook. Die mense was darem ok. en die voertuig nie te erg beskadig. Ek het 2 ure by hulle gebly en gehelp om die verkeer te kalmeer en reg te wys. Die polisie het op die ou end daar aangekom en ek is uit eindelik 21:45 by die huis.
Al wat ek kan sê is: Ngiyabonga Madala, Ulale kahle (Dankie oubaas, mooi slap)
Die vark is so mooi ek is skoon hartseer, maar in sy geval weet ek dit was beter.
Dit is vir my hartseer dat ek hom nie op die voet kon uitoorlê nie, maar soms gaan dit maar so.
Na hy al kondisie verloor het was hy steeds 87kg aan die hak!
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/IMG_0189.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/IMG_0194.jpg

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: DWB se vlakvark
Deon, mooi gebaar en goed geskiet.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: DWB se vlakvark
Geluk Deon
Dit is n baie mooi vark daai.
Toe ek die foto kry wou ek net huistoe
Dit is n baie mooi vark daai.
Toe ek die foto kry wou ek net huistoe
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: DWB se vlakvark
JOU VARK!!!!
Is n mooi vark daai!!!
Baie geluk pella
Is n mooi vark daai!!!
Baie geluk pella
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: DWB se vlakvark
Wow Deon, Mooi vark en wonderlik om te sien hoe beskeie 'n ware jagter jy is. Hoop dis 'n voorbeeld vir ons almal.DWB wrote:Al wat ek kan sê is: Ngiyabonga Madala, Ulale kahle (Dankie oubaas, mooi slap)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: DWB se vlakvark
Mooi Deon regte besluit soos jy se hy sou nie gemaak het besig dag vir jou met bees en al!
jy moes sommer bees ook gelaai het! 
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: DWB se vlakvark
Geluk Deon, baie mooi vark daardie
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: DWB se vlakvark
Baie mooi deon. Dis die gees. Was dit jou 9,3?
Ek trek sommer nou terug Zululand toe, mis daai plek vreeslik

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: DWB se vlakvark
Baie Dankie Almal!
Ja het vergeet om te sê, daai VX-R Leupold met die German no4 kruishaar loop soos stroop!!!!
Ja het vergeet om te sê, daai VX-R Leupold met die German no4 kruishaar loop soos stroop!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: DWB se vlakvark
Baie geluk mooi varkie daar.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: DWB se vlakvark
Sou julle sê ek kwalifiseer nou om met my projek aan te gaan?DWB wrote:
in die kort rukkie se wag toe sê ek so skiet gebedjie op dat as ek vandag 'n mooi vark skiet sal ek dan weet ek kan met my 404 droom en projek voortgaan....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: DWB se vlakvark
DWB wrote:Sou julle sê ek kwalifiseer nou om met my projek aan te gaan?DWB wrote:
in die kort rukkie se wag toe sê ek so skiet gebedjie op dat as ek vandag 'n mooi vark skiet sal ek dan weet ek kan met my 404 droom en projek voortgaan....
Vra die bank bestuurder...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: DWB se vlakvark
Geluk Deon
Voorwaar 'n pragtige vark. Ek glo dit was die 9.3 wat die werk gedoen het. My hart sal seer wees as dit die 3006 was wat die werk gedoen het.
Nogmaals geluk voorwaar 'n pragtige trofee.

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: DWB se vlakvark
Geluk met die pragtige dier Deon
Lekker as dinge so onverwags gebeur
Reggie
Lekker as dinge so onverwags gebeur
Reggie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: DWB se vlakvark
Oom Anton, my 30-06 is nou my vlakte geweer!
DIE BAAS aka 9.3 HET GEPRAAT!
DIE BAAS aka 9.3 HET GEPRAAT!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: DWB se vlakvark
Deon dis so mooi om te sien hoe die 9.3 praat
Geluk ou maat lyk sommer na n ou toppie daai

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: DWB se vlakvark
Mooi so Deon
Nou is ek ook sommer namens jou trots op daardie Wielneus. Ja " You can't keep a good gun down". Watter koeël en hoeveel grein?
Nou is ek ook sommer namens jou trots op daardie Wielneus. Ja " You can't keep a good gun down". Watter koeël en hoeveel grein?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: DWB se vlakvark
Is die PMP286gr gewees, teen 2250ft/s maak hulle baie mooi
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: DWB se vlakvark
Baie geluk met die mooi vlakvark. Dit is regtig 'n voorreg om so 'n mooi ene te kan skiet.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: DWB se vlakvark
Goeie werk Deon!!!
Groete H
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: DWB se vlakvark
Gerhard wrote:DWB wrote:Sou julle sê ek kwalifiseer nou om met my projek aan te gaan?DWB wrote: