Goek - Skietstoel draai/krag meganisme

Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Goek - Skietstoel draai/krag meganisme

Post by Gernie »

Goeie dag Almal

Freek Freek Freek kom in. As ek reg onthou het Freek op 'n tyd 'parte' vir stoel verkoop? Ek is opsoek na die krag/draai deel. Myne werk nie meer so lekker nie.

Gernie
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Goek - Skietstoel draai/krag meganisme

Post by Boertjie »

Jy kan ook Ian op die forum probeer
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Goek - Skietstoel draai/krag meganisme

Post by Cobus(Cobb) »

Ian s'n is 'n "shaft" met cente pin, sy nr is ..083 44nege 44nege5
Freek s'n is 'n meganisme met slip ringe ens.. sy nr 082 49vyf 95drie6
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Goek - Skietstoel draai/krag meganisme

Post by jamalley »

Ek het vir myne 'n geseelde "slipring" ingevoer, het gister weer een bestel - kos R1477.00 vervoerkoste ingesluit - kom uit China, maar het nie gewone "brass" of koper ringe nie, maar 'n mengsel wat blykbaar 'n klein hoeveelheid goud insluit - werk soos 'n bom, jy koppel net jou drade en sit op die stoel se as vas - kyk bietjie op "www.moflon.com"

MT025-P0210 (slip rings with bore size 25.4mm, 10A each @ 2circuits, Max speed 500RPM)
US$95 each @ 1pcs
EX Works

Lead time: 7 days after receiving payment (1~5pcs)

Shipping&handling cost: US$50.00(1pcs)
Ship Via: DHL express door to door
Post Reply