Myne was n swart rooibok ram.
Duurste bok ??
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Duurste bok ??
Wat is die duurste bok wat jy al geskiet het?
Myne was n swart rooibok ram.

Myne was n swart rooibok ram.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Duurste bok ??
Renoster.
Maar sal like van 'n swart rooibok!
Maar sal like van 'n swart rooibok!
Last edited by Geno on Tue Jul 02, 2013 9:14 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duurste bok ??
Ja ek vergeet van die renosters saam met die vitanamese ...Geno wrote:Renoster
Maar dan is renoster ook nie n bok nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Duurste bok ??
Sit sommer die pryse by dat ons kan sien

En wat het jy met daai horing gemaakGeno wrote:Renoster
vlakvark en bosvark Bvk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Duurste bok ??
Hoeveel horings het jy nou?vlakvark1 wrote:Sit sommer die pryse by dat ons kan sien
En wat het jy met daai horing gemaakGeno wrote:Renoster![]()
![]()
![]()
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duurste bok ??
Swart Rooibok was R300k...
Bok het seer (kakebeen gebreek) gekry met aflaai die vorige Maandag.
Die Saterdag op die plaas sien ons die bok is nie lekker nie.
Kry die veearts in en dart hom met M99.
Met die ondersoek bevestig sy sy kan niks vir die bok doen nie.
Toe stoot ek maar n 230gr Round Nose deur die kop...
Ek het bitter sleg gevoel vir die boer se verlies.
Moet se ek het op die selfde plaas in n spesifike gedeelte jakkals geroep en toe een van sy Swartwitpens bulle in geroep.
Ek te lekker deur die scope vir die bok gesit en kyk maar het eers die geweer veilig gemaak... lol

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Duurste bok ??
1. Enige kwesbok... Solid verlies, en vêrder prys in slapelose nagte.
2. Dooie bok. Nyala bul in Mkhuze natuur reservaat. Bargain van die dekade. R6000 vir enige bul. En daar loop 'n paar 30+ " bere daar rond
2. Dooie bok. Nyala bul in Mkhuze natuur reservaat. Bargain van die dekade. R6000 vir enige bul. En daar loop 'n paar 30+ " bere daar rond
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Duurste bok ??
A blesbok
Ons het a kudu gestamp op pad plaas toe, so met als ingesluit het sy so +/- R350/kg gekos
Ons het a kudu gestamp op pad plaas toe, so met als ingesluit het sy so +/- R350/kg gekos
- Hannes stof trapper
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm
Re: Duurste bok ??
Dis nie n bok nie. Ek het gaan vis vang so n maand terug en het n nat nuwe Iphone 5 gekry hy was drie dae oud.
Iphone het erens in die water geval. Ek het ook my geliefde stok gebreek en n moerse ding op die lyn verloor. My deurste visvang trip van my lewe. Iphne R12000.00 Vistok R2500.00 en dan my gemoed priceliss.

Skiet mooi Maak mooi
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Duurste bok ??
Ek was lank terug met n werksfunskie in die Hektorspruit area vir n naweek weg. Lank storie kort, ry ek en n vriend en kyk na die drie kameelperde wat aan die regterkant staan en wei, toe kom daar n vierdie een van links af, swoeg en swenk fisies bo oor die bakkie. Die kameelperd is later met n beseerde been uitgesit, en die bakkie het op daai stadium met net 5000km op die klok, R60 000 se skade op gehad.
Veiligheid eerste manne!
-
stan man
Re: Duurste bok ??
nou gaan ek my kop alweer in n bynes steek.
met duurste bok het ek nie eers die sneller gedruk nie. ons het een aand vir n boer gaan springbokke oes ,en daar was ander manne by wat effens onder die prop was. ek en johann was op n bakkie saam met die boer en een van die drinke broers. die eerste bokke wat ons toe sien ,was effens weg gesteek in n duik en boonop was daar ligte mis teenwoordig die aand.die drinke broer roep toe ewe skielik uit SPRINGBOK!! die bakkie steek vas en die man le aan .ek sien hier is moeilikheid en se niemand mag skiet nie .die man onder die prop skel my en die skoot klap. almal behalwe die skieter is uit die veld geslaan ,en ek gaan sny toe maar die bok se keel stomp teen sy kakebeen af. ek moet se dit was n verstommende groot letchwe ram wat die man agter die kop geskiet het. tussen hom en die boer het hulle toe op n prys ooreen gekom,en die man het betaal. gelukkig het ek as jagleier die 'call'gemaak en het die man sy eie kop gevolg.die boer het darem ook gehoor wat ek gese het. die skieter is toe na n woordewisseling daar weg en ons het toe maar gaan oogolie gooi.niemand wou verder skiet nie ,en soos die rum gevloei het ,het die nag al hoe kwater geword.
my koppie het weer lekker geraas en toe val ek n gatsaag aan. nodeloos om te se die koordinsie was maar na kas toe ,en later ook my skouer.dit is toe die oogolie uit gewerk het dat ek besef het my skouer is so semi ontwrig ,en nou raak die trippie so effe duur.duur.
http://s1157.photobucket.com/user/stanm ... f.mp4.html

- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Duurste bok ??
GELUKKIG HET JULLE NIE 2 BLESBOKKE GESKIET NIEF.L.A.S.H wrote:A blesbok
Ons het a kudu gestamp op pad plaas toe, so met als ingesluit het sy so +/- R350/kg gekos
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Duurste bok ??
Goue wildebees koei van R430k!
Gelukkig nie betaal nie, klient boer met die goed en die een het kakebeen gebreek met die aflaai... Hy kon dit nie regkry om te skiet nie en het my gevra. Het nogal sleg gevoel vir hom toe hy die karkas aan slaghuis verkoop vir R18/kg...

Aim small, miss small
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Duurste bok ??
375fanatic wrote:GELUKKIG HET JULLE NIE 2 BLESBOKKE GESKIET NIEF.L.A.S.H wrote:A blesbok
Ons het a kudu gestamp op pad plaas toe, so met als ingesluit het sy so +/- R350/kg gekos
Kan jy net imagin
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Duurste bok ??
Ek het al 'n jagter duur laat betaal vir 3 bakoorjakkalse wat hy sonder toestemming afgemaai het. Die onosele vent het gedink hy doen my as boer 'n guns om my jakkalse vir my te skiet. Toe hy hulle vir my wys toe praat hierdie boer 'n verrassende taal met hom!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Duurste bok ??
Ek hoop jy het hom sommer ook by natuurbewaring, SAPS, en die Mosat aan gegee. Wat n onosele imbesiel. Ek sou hom geskiet het as hy skeef na my Matosies gekyk het...2vierniks wrote:Ek het al 'n jagter duur laat betaal vir 3 bakoorjakkalse wat hy sonder toestemming afgemaai het. Die onosele vent het gedink hy doen my as boer 'n guns om my jakkalse vir my te skiet. Toe hy hulle vir my wys toe praat hierdie boer 'n verrassende taal met hom!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Duurste bok ??
Eugene wrote:Goue wildebees koei van R430k!
Gelukkig nie betaal nie, klient boer met die goed en die een het kakebeen gebreek met die aflaai... Hy kon dit nie regkry om te skiet nie en het my gevra. Het nogal sleg gevoel vir hom toe hy die karkas aan slaghuis verkoop vir R18/kg...
EK HUIL MY DOOD!!!! Is daar versekering op so iets!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Duurste bok ??
Daar is, maar dis redelik duur en die boer het net versekering gevat vir die vervoer en nie vir beserings tydens die aflaai nie, want dit het nog nooit voorheen gebeur nie...mariusr wrote:Eugene wrote:Goue wildebees koei van R430k!
Gelukkig nie betaal nie, klient boer met die goed en die een het kakebeen gebreek met die aflaai... Hy kon dit nie regkry om te skiet nie en het my gevra. Het nogal sleg gevoel vir hom toe hy die karkas aan slaghuis verkoop vir R18/kg...
EK HUIL MY DOOD!!!! Is daar versekering op so iets!
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duurste bok ??
Weet van paar manne wat gaan boog jag...
Die een jagter het groot geword op n plaas en was gewoond om elke nou en dan n duiker te skiet.
Daar kom toe niks in die eerste dag nie en tweede dag vroeg oggend kom die duiker rammetjie in gestap...
Besluit toe nee wat die boer sal hom nie baie vra nie en klop toe die rammetjie...
Min wetend is die duikers kroon wild op die plaas omdat hulle redelik skaars is.
R2000.00 later is sy budget ook klaar vir die jag sessie...
Die een jagter het groot geword op n plaas en was gewoond om elke nou en dan n duiker te skiet.
Daar kom toe niks in die eerste dag nie en tweede dag vroeg oggend kom die duiker rammetjie in gestap...
Besluit toe nee wat die boer sal hom nie baie vra nie en klop toe die rammetjie...
Min wetend is die duikers kroon wild op die plaas omdat hulle redelik skaars is.
R2000.00 later is sy budget ook klaar vir die jag sessie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Duurste bok ??
Yip, beter om maar altyd te vra... Weet van plase waar 'n duiker R5000 is, want die ouens skiet die duikers en sê dan vir die boer: "Ek het vir jou werkers 'n duiker geskiet..."Gerhard wrote:Weet van paar manne wat gaan boog jag...
Die een jagter het groot geword op n plaas en was gewoond om elke nou en dan n duiker te skiet.
Daar kom toe niks in die eerste dag nie en tweede dag vroeg oggend kom die duiker rammetjie in gestap...
Besluit toe nee wat die boer sal hom nie baie vra nie en klop toe die rammetjie...
Min wetend is die duikers kroon wild op die plaas omdat hulle redelik skaars is.
R2000.00 later is sy budget ook klaar vir die jag sessie...
Vriend van my sit eendag in die hide en sien duikers is R500. Daar kom 'n enorme duiker in en man kry drome van RW en klop hom! Toe die boer hom kom oplaai, hoor hy sy "duiker" gaan hom R6000 kos en is eintlik 'n ribbokram wat die boer nie wou laat skiet nie, vandaar die hoë prys!
Beter om maar altyd seker te maak...
Aim small, miss small
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Duurste bok ??
Om 430k te verloor is huis vol geld en dan om dit te kan oorleef moet die man miljoene in die bank he ! Lyk my daar is boere wat wragtig te veel geld het en dan kla hulle!!??
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Duurste bok ??
Marius, 'n ou moet dit seker maar in verhouding sien. As jy R20K in die bank het en jy verloor R2k is dit 'n gevoelige slag en gaan jy kla, as jy R4 mil in die bank het en jy verloor R430k, gaan jy ook moan...mariusr wrote:Om 430k te verloor is huis vol geld en dan om dit te kan oorleef moet die man miljoene in die bank he ! Lyk my daar is boere wat wragtig te veel geld het en dan kla hulle!!??
Aim small, miss small
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Duurste bok ??
Baie waar!!
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: Duurste bok ??
Eugene / Mariusr : Absoluut niks teen boere nie..maar het jy al gehoor van 'n boer wat geld maak :-)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Duurste bok ??
My pa en broer boer self en ek sê altyd vir hulle dat ek nog nooit 'n boer gekry het wat net genoeg reen gekry het nie, dis altyd te min of te veel...Stasoft wrote:Eugene / Mariusr : Absoluut niks teen boere nie..maar het jy al gehoor van 'n boer wat geld maak :-)
Terug by die topic, ek het onlangs by Vorstershoop gaan jag en die oom daar het ons 'n gemsbok belowe vir elke rooikat wat ons kon skiet! Dit sou my duurste rooikat gewees het, na die ander kant toe!
Ongelukkig nooit een gesien nie...
Aim small, miss small