Ek hoop julle slim koppe kan raad gee asb,my neef het n Sako TRG 338 lapua en hy sukkel om groepe onder 20mm te kry op 100meter, dis nie sleg vir n jageweer nie maar vir daai tipe spesialis geweer is dit power.
TRG 338 lapua
Nosler doppe met 116gr H20 volume
Pmp primers???
Tpl teen lands is 92mm en as hy na 91.6mm gaan maak die groepe oop
Spoed is 2836 ft/s
Punte is 250 gr lapua scenar
Kruit is S385. 88gr
Barrel lengte is 26"
Twist. 1-10
Groete
Vossie
338 lapua hulp asb!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 lapua hulp asb!!!
Dit wil voorkom of hy by die akkurate node is (2841vps) maar dit is teen maks druk. Julle kan die TPL nog korter maak en kyk of die groepe nie wil toemaak nie. Die laer node is by 2727vps en 84,1gr sal julle naby daaraan kry.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 338 lapua hulp asb!!!
Thanks tripod
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 338 lapua hulp asb!!!
Vossie
Ek sou bietjie konstanter slagdoppies ook probeer. As mens kyk hoe ons manne sukkel om die dryfmiddels konstant te hou sou ek my geld op eerder op CCI of Federal sit. Veral as jy met so spesialis kaliber akuraatheid jaag. Net so akuraat as wat hulle is, kan hulle vol draadwerk ook wees

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 338 lapua hulp asb!!!
Vossie
Is jy seker oor daai looplengte? Moet dit nie eerder 27 duim wees nie?
Groetnis
Wouter
Is jy seker oor daai looplengte? Moet dit nie eerder 27 duim wees nie?
Groetnis
Wouter
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 338 lapua hulp asb!!!
Hi Vossie
Daai loop lengte moet 27" wees.
Ek is tans bietjie op n jag vakansie, en onthou nie al my gegewens uit my kop nie. Sal dit opsit sodra ek terug is by die huis, maar ek sou defenetief begin by daai primers.
Ek laai federal match primers en skiet eerder 250 gr Siera Match Kings.
Laat weet jou sodra ek by die huis kom.
Groete
Daai loop lengte moet 27" wees.
Ek is tans bietjie op n jag vakansie, en onthou nie al my gegewens uit my kop nie. Sal dit opsit sodra ek terug is by die huis, maar ek sou defenetief begin by daai primers.
Ek laai federal match primers en skiet eerder 250 gr Siera Match Kings.
Laat weet jou sodra ek by die huis kom.
Groete
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 338 lapua hulp asb!!!
Julle is reg die loop is 27" en hy gaan nou met die seating depth speel en cci 250 primers gebruik. Dankie vir die raad.
Groete
Vossie
Groete
Vossie