wat nou

Post Reply
Pietgeldenhuys

wat nou

Post by Pietgeldenhuys »

die jakkalse wil ni meer kom nie. dit raak nou teeltyd en hoe nou. ek het 'n mooi lammeroes gekry en wil die ou goedjies graag groot kry. hulle gan mos ni nou ophou vreet omdat hulle met mekaar lol nie.
Danie Lombard .243

Re: wat nou

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo Piet.

Waar in die wereld is jy? Hier by ons in die VS het die woffies klaar geteel, en die tewe is dragtig. Hul gaan in, ek skat aug kleintjies kry, en dan is dit skade hier by ons. Hul vreet kwaai as hul lakteer. Tans huil en antwoord die jakkies lekker terug as ek roep, en hul kom sommer mooi in vir die roep, 2 op 'n slag. Reun en teef. Ander aande is dit net die reun. Ek verneem dit het iets te doen met area afbaken of skoonmaak/uitdryf van ander jakkies uit die bstaande trop se omgewing of so ites. IEMAND,  HELP EN GEE RAAD ASB. Maar ek kan jou se, hul kom nou lekker in na die bakkie toe.

Danie
Post Reply