Grootte van ammo 50 Cal

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Grootte van ammo 50 Cal

Post by Cobus(Cobb) »

243 en 308 vir vergelyking...
R900 vir daai boksie ammo...hulle sê 416 rigby is nog duurder

http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/IMAG0284_zps1d968ded.jpg
Last edited by Cobus(Cobb) on Fri Jun 28, 2013 5:13 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Grotte van ammo 50 Cal

Post by BLOK »

En ek wil n rigby koop, kan klink my dan netsowel n 50 vat
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Grootte van ammo 50 Cal

Post by mariusr »

By huntex toe kyk ek na die 577 nitro toe se die verkoopsman vir my R390 per rondte eina!c ++>: ++>: :o
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Grootte van ammo 50 Cal

Post by alecjohnson »

Wel mens skiet mos nie die goed heeldag op 'n papier nie.

Dit word gebruik op prooi Duur prooi.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Grootte van ammo 50 Cal

Post by vlakvark1 »

alecjohnson wrote:Wel mens skiet mos nie die goed heeldag op 'n papier nie.

Dit word gebruik op prooi Duur prooi.
Jakkals is ook duur prooi ;D ;D
Een jakkals eet paar skape >:+ >:+
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Grootte van ammo 50 Cal

Post by Gerhard »

12,7mm met n 500gr VMax sal mos mooi werk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
muismaree
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm

Re: Grootte van ammo 50 Cal

Post by muismaree »

En as hy deur die jakkals is skiet hy nog 3 beeste by die buurman 2 plase ver ook dood... En skroei die verf van jou bakkie af met die muzzleflash!
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Grotte van ammo 50 Cal

Post by jacojrdn »

BLOK wrote:En ek wil n rigby koop, kan klink my dan netsowel n 50 vat
Maar die Rigby se patrone is darm vir 20, nie 10 soos die 50 nie. Nie eers genoeg vir een sessie op die bank nie. :laugh:
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Grootte van ammo 50 Cal

Post by vlakvark1 »

muismaree wrote:En as hy deur die jakkals is skiet hy nog 3 beeste by die buurman 2 plase ver ook dood... En skroei die verf van jou bakkie af met die muzzleflash!
Jy moet net van n bakkie af skiet dat die koeël deur die jakkie gaan en in die grond in
Dalk gaan die koeël so diep jy kry dalk n boorgat ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply