maandag se eland
-
stan man
maandag se eland
maandag oggend vroeg arriveer loot coetzee(majoeba kettie) net na ses die oggend by my. ons gaan uit op n dagjag en is opsoek na n eland bul. die bulle bly egter in die bos en dit gaan n moeilike jag wees. ek maak toe maar eers n lekker ontbyt en saam met n filter koffietjie loop die besigheid soos boude. (sy aan sy)
so 7h30 vat ons die pad.dit is lekker gesellig en ons jag in ons gedagtes al klaar n monster bul.
op die plaas aangekom is ons dadelik veld in en na die skut se skiet vernuf bevestig is met sy .303 is ons die veld in opsoek na die bul.
die maat is egter lekker stadsfiks en se vinnig dat hy kom agter ek is oppad om hom te loop dat sy ore hang. na so 2 ure se hard werk in die bos besluit hy toe maar om die juppy jag ding te doen en klim toe maar agter op die jagbakkie en ons begin verder soek.
na so n uur op die bakkie en die derde klompie elande wat ons mooi deurkyk verwittig hy my van sy verandering in denke ,en dat hy besluit het om n mooi koei wat hy gesien het te wil jag . dit gebeur egter van die bakkie af en nou moet ek n veilige skoot kvir hom bewerkstellig. die elande hou nie baie van die idee van n roer op die bakkie nie en bly op so 250m.
gelukkig is daar toe op n stadium n paar bome in die veld wat ons toe maar benut om nader te kom. toe ek die jag trokkie dood maak hoor ek hom se "184m, wind pla nie, 2de koei aan die regterkant van die trop wat nou dwars weg kyk." ek kyk die koei en sien sy is mooi,en vra hom of hy tevrede is.
al antwoord wat ek kry is"twapp"
sy trek haar voete op ,en lyk of sy n klippie wil body slam.sy mis die ou klippie en bly le.
op daardie oomblik kry ek toe die antwoord wat ek eintlik voor gewag het. "jip ek was seker" daardie majoeba kettie stuur n 174gr sierra match king agter die oor in en langs die anderkantste oog uit. wat n skoot!
n mooi foto of twee ,en ons laai en ry vir die slag geriewe. sy word af geslag en skoon gemaak en mooi gedress en geweeg. 215kg aan die hak. dit was n lekker eendag jag net jammer hy kon nie sy verblyf verleng het nie. ek sou graag wou sien wat maak hy met daardie kettie van hom opander wild.http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_1168_zps4b632ec8.jpghttp://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_1164_zpsfd286791.jpg

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: maandag se eland
Baie mooi bok en netjies geskiet!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: maandag se eland
Weer n lekker en suksesvolle storie en jag ou Stanman - geluk maat.
Man ek laaik daai ou toppie se skewe hoed - lyk soos die ou voortrekkers se staaldakke - vol karakter

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Braamgr
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am
Re: maandag se eland
Baie mooi skoot en bok.
- evdberg
- Sr. Member

- Posts: 285
- Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm
Re: maandag se eland
Lyk amper soos dieselfde stuk op die plaas waar ek my Eland Koei gekry het.
Baie mooi skoot Oom Loot !
Baie mooi skoot Oom Loot !
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
.308 HOWA
9mm Glock 19
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: maandag se eland
Baie netjies!!!!
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: maandag se eland
Mooi geskiet en dankie vir die deel Frans. Dit is darem lekker as die lood soos stroop loop
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: maandag se eland
Goeie werk, mooi skoot !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: maandag se eland
Mooi skoot en lekker vertel. Stan het jy toegang tot daai groot blou elandbulle?
-
stan man
Re: maandag se eland
hulle is vandag besig met telling van die diere. daar is nog n bul trop van 7. dan is daar nog 2 ander troppe van onderskeidelik 22 en 19. in die ander kamp is daar 18 in n trop. ek sal net seker maak hoeveel gaan ons nog jag. daar is nog jagte geboek tot amper die einde van aug en daarvan is daar 7 elande op die spyskaart. almalis nie bulle nie.http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_1001_zpsdedebc02.jpg
een bul wat ons daar geskiet het.
een bul wat ons daar geskiet het.