Dagsê manne,
Na 'n harde val het my Firestorm se batteryhouer gebreek. Ek weet die houer is dieselfde as die Spitfire s'n. As iemand dalk weet waar ek een kan koop of as iemand 'n stukkende roeper het sal ek graag die houer wil koop. PM my as een beskikbaar is, dit is 'n gesukkel sonder die ding.
Groete,
C.J.
Foxpro batteryhouer gesoek.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Foxpro batteryhouer gesoek.
CJ,
Vat die Firestorm 4 batterye, of 8?
Die Spitfire vat 4.
Kyk by www.jackalpro.com
Hulle hou redelik parte aan.
Vat die Firestorm 4 batterye, of 8?
Die Spitfire vat 4.
Kyk by www.jackalpro.com
Hulle hou redelik parte aan.
Goed, beter, 6millimeter!
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Foxpro batteryhouer gesoek.
Geno,
Hy vat 4 AA batterye.
Hy vat 4 AA batterye.