Dagse almal,
Ek is ook 'n nuweling hier rond. Rasmus het my van die Forum vertel.
Het onlangs vir my 'n Howa 308 aangeskaf en sit nou en wag. Instussen lees en leer ek wat ek kan.
Ek hoop ek sal een van die dae ook 'n foto of twee kan wys.
groete
Paul
Hallo daar!
-
paul_v
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Fri May 10, 2013 8:01 am
Hallo daar!
Howa .308
Zabala 12br s/s
CZ Redhead Deluxe 12br o/u
Zabala 12br s/s
CZ Redhead Deluxe 12br o/u
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Hallo daar!
Ja welkom Paul,
Jy sal dit geniet hier en baie leer.
Jy sal dit geniet hier en baie leer.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hallo daar!
Hallo en welkom. Hoop jy geniet dit hier
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Hallo daar!
Baie welkom Paul
Groete Riaan
Groete Riaan
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Hallo daar!
Welkom Paul, n leka forum voorwaar.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Hallo daar!
Welkom ouboet! Hier praat ons jag in ons taal!
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Hallo daar!
Welkom Neef! Mooi geskiet gister!