Dom vraag ?

Post Reply
Damalu
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon May 06, 2013 3:09 pm

Dom vraag ?

Post by Damalu »

Teleskoop vir n 30-06, as jy n vaste vergroting moes kies wat sou dit wees?
Of moet dit in jou opinie verstelbare vergroting he?
Ek se nie ons moet al die onnosel mense vrek maak nie, maar kom ons haal al die waarskuwings etikete af en kyk wat gebeur.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Dom vraag ?

Post by Jacquesb »

My opinie!!

Gaan vir 'n kwaliteit verstelbare teleskoop!
Jy kan skiet op baie verskillende afstande na verskillende grootte wild in verskillende omstandighede met jou 30-06.

Ek was vandag weer op die baan, dis lekker as jy jou gaatjies op 100 meter deur jou eie scope kan sien.

Groete
JB
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Dom vraag ?

Post by LongWolf »

ek het vir jare met n 4x40 geskiet.

maar die jare het my ingehaal en moes my scope nou vervang.

doen dit sommer van die staan spoor af en koop n goeie kwaliteit scope tussen 6 en 12 of meer by ten minste 44 of groter.

dis lekker om nie te sukkel om daai gaatjies te sien, dit maak baie dinge baie makliker.
Post Reply