Namibier met styl!!

Post Reply
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Namibier met styl!!

Post by kopskoot »

Iewers in Nam, is daar n man met styl, en sommer baie daarvan!

http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/null_zpsf5b9beca.jpg

Sommer dubbel styl, Cruiser en Sako. Kort nounet n Swarovski sticker op die bumper!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Namibier met styl!!

Post by PWV »

Jammer dat 'n puik voertuig so geskend word! ::) ::)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Namibier met styl!!

Post by Geno »

Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
Goed, beter, 6millimeter!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Namibier met styl!!

Post by kopskoot »

Geno wrote:Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
As daar net musgrave's oor is op die aarde, word ek n boogjagter! ;D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Namibier met styl!!

Post by Jakkalsgat »

Van wanneer af maak Sako nou boee
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Namibier met styl!!

Post by Swede »

kopskoot wrote:
Geno wrote:Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
As daar net musgrave's oor is op die aarde, word ek n boogjagter! ;D
Diere is meer smaaklik as hulle gedood word deur 'n sako, blykbaar sterf hulle in styl en het dit dan 'n positiewe uitwerking op vleis gehalte :confused:
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Namibier met styl!!

Post by kopskoot »

Swede wrote:
kopskoot wrote:
Geno wrote:Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
As daar net musgrave's oor is op die aarde, word ek n boogjagter! ;D
Diere is meer smaaklik as hulle gedood word deur 'n sako, blykbaar sterf hulle in styl en het dit dan 'n positiewe uitwerking op vleis gehalte :confused:
Dis nie waar nie :police: ., maar wat wel is, is dat sommige van ons voorkeure en staandaarde het. Ek meen daai vet slim tannies soos ons minister van basiese onderwys, met die gap tussen die tanne, kan ook kook, nagsoene gee en watookal daarop volg. Maar eish ou Swede, ek verkies maar wat ek tans het . Ek meen 'n mens moet darem trots wees om saam met hulle gesien te word ook. Of wat sê jy? ;D ;D
Zack Benade

Re: Namibier met styl!!

Post by Zack Benade »

Kopskoot
As jy dit so verduidelik maak dit sin vir my.
Het jy 'n .22 sako wat te koop is? Ek wil in wees saam et julle
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Namibier met styl!!

Post by Piet Pille »

Ek dink dis Huko van Arhrens Guns & Ammo in Whk se tjor daai
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Namibier met styl!!

Post by kopskoot »

Ek begin sommer by hom koop!
Post Reply