Iewers in Nam, is daar n man met styl, en sommer baie daarvan!
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/null_zpsf5b9beca.jpg
Sommer dubbel styl, Cruiser en Sako. Kort nounet n Swarovski sticker op die bumper!
Namibier met styl!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Namibier met styl!!
Jammer dat 'n puik voertuig so geskend word!

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Namibier met styl!!
As daar net musgrave's oor is op die aarde, word ek n boogjagter!Geno wrote:Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Namibier met styl!!
Van wanneer af maak Sako nou boee
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Namibier met styl!!
Diere is meer smaaklik as hulle gedood word deur 'n sako, blykbaar sterf hulle in styl en het dit dan 'n positiewe uitwerking op vleis gehaltekopskoot wrote:As daar net musgrave's oor is op die aarde, word ek n boogjagter!Geno wrote:Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Namibier met styl!!
Dis nie waar nieSwede wrote:Diere is meer smaaklik as hulle gedood word deur 'n sako, blykbaar sterf hulle in styl en het dit dan 'n positiewe uitwerking op vleis gehaltekopskoot wrote:As daar net musgrave's oor is op die aarde, word ek n boogjagter!Geno wrote:Ronnie,
Ek dog jy is dan nou 'n Musgrave-fan?
-
Zack Benade
Re: Namibier met styl!!
Kopskoot
As jy dit so verduidelik maak dit sin vir my.
Het jy 'n .22 sako wat te koop is? Ek wil in wees saam et julle
As jy dit so verduidelik maak dit sin vir my.
Het jy 'n .22 sako wat te koop is? Ek wil in wees saam et julle
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Namibier met styl!!
Ek dink dis Huko van Arhrens Guns & Ammo in Whk se tjor daai
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Namibier met styl!!
Ek begin sommer by hom koop!