Goeie Dag
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Goeie Dag
Hi Almal,
Ek is 'n Megatroniese Ingenieur en woonagtig in Centurion maar het grootgeword op 'n plaas in Kroonstad waar ek nog die meeste van my naweke deurbring. Is absoluut verslaaf aan die reuk van kruit en herlaai graag. Sal defnitief op die lede se knoppies druk vir inligting van tyd tot tyd.
Groetnis.
Martiens

- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Goeie Dag
Martiens
Welkom by Jaracal. Geniet dit hier en lekker lees.
Welkom by Jaracal. Geniet dit hier en lekker lees.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Goeie Dag
Welkom Martiens., Hoop jy geniet dit.
Wat is 'n megatroniese ingenieur?
Vetel ons van jou skietgoed.
Wat is 'n megatroniese ingenieur?
Vetel ons van jou skietgoed.
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Goeie Dag
Pieter,
Megatroniese Ing. is 'n kombinasie van Meganies en laestroom elektries met die fokus op automatisasie van masjinerie, fabrieke ens.
Wat my skietgoed aanbetref is die wat die meeste kruit brand huidiglik 'n sako 223 en tikka 25-06 varmint stainless. My pa het 'n voeljag operasie in Kroonsad so ek werk ook maar met die haelgewere en pointers op elke moontlike geleentheid.

- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Goeie Dag
Hel Tampie, lekker om jou hier te sien!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Goeie Dag
Welkom, gesels lekker saam
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Goeie Dag
Hel muis, nie verwag om jou hier raak te loop nie! Boer jy?
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Goeie Dag
Welkom Martiens, hoop jy geniet dit.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Goeie Dag
Jip, ek is op die plaas. Doen nog so 'n lastige vak of 2, dan het ek my LLB, gaan maar so stadig aan met die M ook. Ek kry darem by meer tyd vir skiet hier op die plaas as in Bloem, is besig om die vreugdes van herlaai te ontdek. Mens leer moer baie hier op die forum, selfs al leer jy nie is dit 'n goeie manier om tyd te mors! 
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Goeie Dag
En ons het so baie tyd om te mors... Hoekom doen jy jou M as jy boer? Het twee naweke terug met volmaan twee rooikatte en 'n jakkals geroep wat als in ag genome seker eintlik nie moes gebeur het nie. Wys jou net, as dit jou beurt is, is dit jou beurt!
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Goeie Dag
ag ek hou van navorsing doen, en my studieleier het mooi gevra. Buitendien, ek dink Magister Muis klink cool..Tampie wrote:Hoekom doen jy jou M as jy boer?