Baie nice n pel van my het so outjie ai man wat n plesierGerhard wrote:Leica Geovid met rangefinder
Dingetjies en megafterjies
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dingetjies en megafterjies
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Ek gaan die week kyk na skietstokke in die winkel.
Sal n bipod nie mors wees as jy bos skiet? Ek vra want gewoonlik is dit takke en gras. Ek dink die skietstokke sal beter werk? Of het jy bedoel sommer van bakkie skiet op die dak?
Geno!
Gaan ook kyk na rangefinder en bladder vir bietjie lafenis in die veld
Dankie.
Sal n bipod nie mors wees as jy bos skiet? Ek vra want gewoonlik is dit takke en gras. Ek dink die skietstokke sal beter werk? Of het jy bedoel sommer van bakkie skiet op die dak?
Geno!
Gaan ook kyk na rangefinder en bladder vir bietjie lafenis in die veld
Dankie.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Dingetjies en megafterjies
Ek het nou onlangs vir my een van daardie skietstokke met die "sneller" aangeskaf. Jy trek die sneller en die pote is los, dan kan
jy die hoogte maklik met een hand verstel. Ek sou dit nogal aanbeveel.
jy die hoogte maklik met een hand verstel. Ek sou dit nogal aanbeveel.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Geno, die GPS wat jy voorstel, kan jy my se waat om te gaan kyk of watter model asb?
Dankie
Dankie
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Dingetjies en megafterjies
n ordentike verkyker en sky hooks om die wild in die veld mee op te laai
miskien n goeie ysmasjien
miskien n goeie ysmasjien
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Die triggerstick stokke werk baie goed. Ek het hulle nou so vir n jaar lank. Ek skiet met hulle SAJagters tabelle ook en het hulle bietjie ge "modify" om in al my behoeftes te voorsien. Ek het op een poot n rus gesit wat kan op en af stel. Ek het ook gevind dat jy nie agter hom kan sit nie omdat hy te hoog is, ek het hom verander sodat hy groter oopmaak sodat ek kan sit oor hom ook. Ek kan hom nou gebruik vir le, sit, kniel en staan.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Nick,
Kan ek my adres aan stuur vir jou dat jy hom kan pos vir my???
gaan GPS koop!
Kan ek my adres aan stuur vir jou dat jy hom kan pos vir my???
gaan GPS koop!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Ek gebruik my telefoon (Iphone) as GPS. Deesdae se telefone het goeie GPS vermoe en werk baie goed en is net so akuraat soos n handheld GPS. Ek dra altyd my telefoon by my so het altyd my GPS by my en hoef nie ekstra toerusting te dra nie. Ek dra al reeds te veel aan my pens.
Ek het n Garmin 97C maar gebruik hom min vandat ek met my telefoon begin werk het. Hy le nou in die vliegtuig as n backup.
Ek het n Garmin 97C maar gebruik hom min vandat ek met my telefoon begin werk het. Hy le nou in die vliegtuig as n backup.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Dingetjies en megafterjies
Nickvn,Nickvn wrote:Die triggerstick stokke werk baie goed. Ek het hulle nou so vir n jaar lank. Ek skiet met hulle SAJagters tabelle ook en het hulle bietjie ge "modify" om in al my behoeftes te voorsien. Ek het op een poot n rus gesit wat kan op en af stel. Ek het ook gevind dat jy nie agter hom kan sit nie omdat hy te hoog is, ek het hom verander sodat hy groter oopmaak sodat ek kan sit oor hom ook. Ek kan hom nou gebruik vir le, sit, kniel en staan.
Wil jy nie 'n foto van die stokke hier plaas nie, asb? Ons sal graag wil sien hoe lyk jou modifikasies.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Die eerste ding wat ek gemaak het was om n rus te maak wat op die poot pas. Met n stel skroef kan jy hom op of af stel as jy le.
Ek het toe die idee gesteel by n vriend van my. Die skouers wat die bene stop verder oop gesny om die bene verder oop te maak sodat jy agter die stokke kan sit.
Skouer van naderby.
Ek het toe die idee gesteel by n vriend van my. Die skouers wat die bene stop verder oop gesny om die bene verder oop te maak sodat jy agter die stokke kan sit.
Skouer van naderby.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Nou as jy op gras of grond skiet dan gly die rubbertjie partykeer. Ek het toe n skroef binne in gesit om bietjie byt te gee op sekere oppervlakte. Ook die idee gekry by my vriend.
Nou die been waarop die rus is wil net heeltyd in die ronte draai. Toe gee ek hom twee skroewe om die draaiery te stop.
Nou die been waarop die rus is wil net heeltyd in die ronte draai. Toe gee ek hom twee skroewe om die draaiery te stop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dingetjies en megafterjies
Die Garmin etrex gps, met wat kom hy alles? Ek wil weet of die een kompleet is voor ek koop.
Dankie
Dankie
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Dingetjies en megafterjies
Dankie Nickvn, dit was baie insiggewend.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter