Vlakvark vervoer
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Vlakvark vervoer
Dankie Brno .06. En daar leer ek al weer.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Vlakvark vervoer
Ek bly 40km uit Lydenburg uit. My vrou vat gereeld vlakvarke in dorp toe.
Sy kry n permit by die staatsveearts wat geldig is vir 7dae en n onbeperkte aantal varke
om te vervoer en die permit is GRATIS
Sy kry n permit by die staatsveearts wat geldig is vir 7dae en n onbeperkte aantal varke
om te vervoer en die permit is GRATIS
vlakvark en bosvark Bvk
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Vlakvark vervoer
Leon het darm al twee mooi varke met die 30-06 geskiet.
Harold nog niks met die boog, maar het glo 'n mooi rooikat gistermiddag laat geskiet.
Maar dis glo somer in die Alldays omgeewing...
Harold nog niks met die boog, maar het glo 'n mooi rooikat gistermiddag laat geskiet.
Maar dis glo somer in die Alldays omgeewing...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.