Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 10:16 am
Goeie dag julle!
Ek is nuut op jul forum en ek sien baie uit om te leer van julle!
Groete
Bloubul Cheetah13
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!
Riaan Beeslaar
Hero Member
Posts: 678 Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Post
by Riaan Beeslaar » Mon Jun 03, 2013 10:21 am
Baie welkom
Vertel van jou gewere en waar bly en jag jy.
Groete
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 10:41 am
Riaan Beeslaar wrote: Baie welkom
Vertel van jou gewere en waar bly en jag jy.
Groete
Goed so!
Ek het onlangs Windhoek, Namibia toe getrek van Pretoria af.
Ons het meestal Kalahari jagte gedoen en dis 'n groot liefde vir my.
Ek jag met my .308 Musgrave wat ek ge-erf het by my oupa
Ek is dalk nie die beste skud nie, maar ek is verseker ywerig vir enige jag geleentheid hahaha
Hiermee 'n paar foto's van my kalahri bokke wat ek al gejag het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!
FHM
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Post
by FHM » Mon Jun 03, 2013 10:46 am
Welkom Cheetah13,
hoop jy gaan sommer gou gemaklik voel om ons kampvuur. Hier is n hele spul Suidwesters op die forum van die kus af, Noord, Suid en Oos.
Sien uit na jou deelname.
Dis darem lekker as n s/bok nog so pronk het as jy hom afneem - mooi foto
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 10:47 am
Een van my mooier gemsbokke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 10:54 am
Riaan Beeslaar wrote: Mooi gegooi cheetah13
Dankie Riaan!
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 10:55 am
FHM wrote: Welkom Cheetah13,
hoop jy gaan sommer gou gemaklik voel om ons kampvuur. Hier is n hele spul Suidwesters op die forum van die kus af, Noord, Suid en Oos.
Sien uit na jou deelname.
Dis darem lekker as n s/bok nog so pronk het as jy hom afneem - mooi foto
Dankie FHM
Ek sien uit om te leer van die ouens hier!
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!
jamalley
Hero Member
Posts: 630 Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Post
by jamalley » Mon Jun 03, 2013 11:06 am
Welkom, ek hoop jy gaan dit geniet. Baie mooi diere - Kalahari bly die lekkerste plek om te jag.
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 1:09 pm
Nog een mooi gemsbok
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!
Cheetah13
Newbie
Posts: 0 Joined: Mon Jun 03, 2013 8:50 am
Post
by Cheetah13 » Mon Jun 03, 2013 1:10 pm
jamalley wrote: Welkom, ek hoop jy gaan dit geniet. Baie mooi diere - Kalahari bly die lekkerste plek om te jag.
Dankie Jamalley
Elke dag is 'n goeie dag!
Maak 'n verskil!