Lees hierdie raak op 6mm Br. com, manne in die states dink ook aan alles, enigeiemand wat al neck-turning gedoen het weet watse pyn dit is om met die hand die tooltjie te sit en draai.......
http://www.21stcenturyshooting.com/17-3 ... ng_Lat.php

Mooi loop
Francois
