ok, het net gewonder watse skade hul maak.Beretta wrote:Eet die mielies maak groot skade gate ens
VMax impak
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: VMax impak
HOU HOM DAAI DIKTE
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: VMax impak
Jammer om te hijack, maar werk vmax 53gr vir jag ook? Is daar nie te veel vleis skade nie?
Too many to mention ;-)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: VMax impak
Roger wrote:Jammer om te hijack, maar werk vmax 53gr vir jag ook? Is daar nie te veel vleis skade nie?
Net as jy kop skote gaan skiet.
Die video clip wys dat jy n tonnel gaan skiet in n bok as jy blad skote skiet met V Max'e
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
