Kon gister vir my lekker batch patrone laai.
COL 85mm pas net net mooi in die magasyn.
140gr SST
Node spoed vir my loop lengte 2912 fps
Lading S365 Lot 22 met 53.5gr behoort die spoed te slaan
PMP doppe vir eers
Het gelaai 52gr, 52.5gr, 53gr, 53.5gr en dan ook 54gr
95.4 % Case filling
100% Propellant burnt
Uitgewerk teen 21 Grade celcius
Gaan hopelik Sondag na kerk die toets op die baan.
En die patrone lyk net te sexy ek is baie opgewonde om te kyk wat my roer gaan uitrig.
Gaan vir eers by 100 m hou om die nodespoed te kry en ook die scope in te stel van dat hy terug is van die wapensmid.

