Die rede vir moeilke tyd.

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Die rede vir moeilke tyd.

Post by Cobus(Cobb) »

Bietjie tong in die kies,maar laat maar weet wat julle dink.
My border kollie teef was nou onlangs op hitte en my reun was 'n totale gentleman en "don juan"....hy was heeltyd by haar sy en het hom baie goed van sy slaapkamer dienste gekwyt....dit het so paar dae aangegaan. Daar was baie min geeet en hulle was baie onaktief tov ander gewone honde aktiwiteite.
Noudat alles voltooi is,lê sy net rond in die son en laat hom nie rerig naby kom nie...hy is eintlik bietjie depro en lê ook maar net rond,eet gladnie en "howl" as hy blaf...die outjie lyk sommer bekaf en bedonnerd...
Ek weet dis nou stadsbrakke en nie jakke nie....maaf as die jakke ook so depro raak na die honeymoon...dan kan ek sien hoekom daar so stadige reaksies in die veld is.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Die rede vir moeilke tyd.

Post by theedge »

Cobus(Cobb) wrote:Bietjie tong in die kies,maar laat maar weet wat julle dink.
My border kollie teef was nou onlangs op hitte en my reun was 'n totale gentleman en "don juan"....hy was heeltyd by haar sy en het hom baie goed van sy slaapkamer dienste gekwyt....dit het so paar dae aangegaan. Daar was baie min geeet en hulle was baie onaktief tov ander gewone honde aktiwiteite.
Noudat alles voltooi is,lê sy net rond in die son en laat hom nie rerig naby kom nie...hy is eintlik bietjie depro en lê ook maar net rond,eet gladnie en "howl" as hy blaf...die outjie lyk sommer bekaf en bedonnerd...
Ek weet dis nou stadsbrakke en nie jakke nie....maaf as die jakke ook so depro raak na die honeymoon...dan kan ek sien hoekom daar so stadige reaksies in die veld is.

Cheers
Ek het dit nou geniet - dankie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Die rede vir moeilke tyd.

Post by PWV »

Cobus
Hoe sou jy gevoel het? ::) ::)
Post Reply