Raad benodig

Post Reply
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Raad benodig

Post by LeonS »

Middag almal,

Hoe gemaak met n Bruin Hyena wat kalwers vang op plaas??
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Raad benodig

Post by Wismit »

Het jy nie dalk al daaraan gedink om hom te skiet nie?
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Raad benodig

Post by LeonS »

Ja, die oom wie se plaas dit is het al gevra dat ons hom moet skiet
as ons hom dalk raakloop. Maar dis nie so maklik nie, het al gekry waar hy
die vlakvark koppe en velle rond gesleep het uit die vullis hoop waar die goed
weggegooi word......maar homself nog nie gesien nie.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Raad benodig

Post by johans »

s.s.s
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Raad benodig

Post by Cobus(Cobb) »

[quote="johans"]s.s.s[/quote]

+1
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply