Hi Daar!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
JamesK
Full Member
Full Member
Posts: 104
Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm

Hi Daar!

Post by JamesK »

Hallo julle,

My naam is James, ek is van Centurion, 27 jaar oud en mal oor jag.
Ek is bly ek het die forum ontdek, want dit is lekker om saam te gesels en mens kan altyd nuwe dinge leer!

Ek weet ek gaan dit baie geniet.

Groete

James
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hi Daar!

Post by PWV »

Welkom James.
Vertel bietjie waarmee jy skiet.
JamesK
Full Member
Full Member
Posts: 104
Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm

Re: Hi Daar!

Post by JamesK »

Goeie more Oom Pieter.

Ek het n Sako 30-06 waarmee ek jag, en dan ook n Astra 12 boor wat ek ge-erf het.
Sako is n fantastiese geweer en sal hom vir niks verruil nie.
Het op die plaas n ou mauser 30-06, n regte ou betroubaar. Kan sien hy het al grondpad geloop, maar skiet nog waar jy hom mik!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hi Daar!

Post by jamalley »

Welkom en geniet.
Post Reply