wie het al so iets gesien?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
wie het al so iets gesien?
http://i.minus.com/ibxmPcvo6It0Bv.gif
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Ja, baie goed aangepas om in woude te jag - kyk die prominente stert wat hom help om te manuvreer.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: wie het al so iets gesien?
F.k, daar vlieg hy in my kantoor in!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: wie het al so iets gesien?
Chevvy haal daai 3D brille van jou af.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: wie het al so iets gesien?
Stanning - baie netjies
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: wie het al so iets gesien?
Jis, dis baie mooi en goed geneem!!!
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Hy trek darem daai vlerkies vinnig in

Baie goed afgeneem
Baie goed afgeneem
vlakvark en bosvark Bvk
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: wie het al so iets gesien?
Die Marshall arend van die amazone jag so in die oerwoud alle voels en diere vrees die reuse arend veral die ape!!
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: wie het al so iets gesien?
'n Soortgelyke valk het nou die oggend vir hom 'n tortelduif by my voerplek in die tuin kom haal. Jy sien net voels trek in alle rigtings en 'n wolk vere. Hy is weg met sy ontbyt voordat die vere op die grond was..........tot groot onsteltenis van mamma en die kinders.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Geweet ek sien vir Chevvy nou die dag!FCLoretz wrote:Chevvy haal daai 3D brille van jou af.
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/image.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: wie het al so iets gesien?
Natuur is darm n wonderlike ding
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: wie het al so iets gesien?
mariusr wrote:Die Marshall arend van die amazone jag so in die oerwoud alle voels en diere vrees die reuse arend veral die ape!!
Ou Marius laat my tog toe om n korreksie te maak op jou pos
The Harpy Eagle (Harpia harpyja) is a Neotropical species of eagle. It is sometimes known as the American Harpy Eagle to distinguish it from the Papuan Eagle which is sometimes known as the New Guinea Harpy Eagle or Papuan Harpy Eagle.[2] It is the largest and most powerful raptor found in the Americas,[3] and among the largest extant species of eagles in the world. It usually inhabits tropical lowland rainforests in the upper (emergent) canopy layer. Destruction of its natural habitat has seen it vanish from many parts of its former range, and it is nearly extirpated in Central America.
The Martial Eagle is a very large eagle, with a length of 78–96 cm (31–38 in), weight of 3–6.2 kg (6.6–14 lb) and a wingspan of 188–260 cm (6 ft 2 in–8 ft 6 in).[2][3][4] Among standard measurements, the wing chord is 56–67.5 cm (22–26.6 in), the tail is 27.2–32 cm (10.7–13 in), the tarsus is 9.7–13 cm (3.8–5.1 in).[2] This is the largest eagle in Africa and is the fifth heaviest (on average) eagle in the world.[2][4]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: wie het al so iets gesien?
Dankie man het nou deur mekaar geraak met die twee bly maar altwee pragtige voels en uitstaande jagters!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: wie het al so iets gesien?
mariusr wrote:Dankie man het nou deur mekaar geraak met die twee bly maar altwee pragtige voels en uitstaande jagters!
KEINE SHAISE MEIN HERR!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: wie het al so iets gesien?
Gun my die "blond"oomblik alhoewel dit al grys is! 
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: wie het al so iets gesien?
Ja nee die natuur is vol mooi dinge, net jammer ons sien dit nie altyd raak nie.
Daai breed kop arend is darem maar 'n mooi klein voeltjie
Daai breed kop arend is darem maar 'n mooi klein voeltjie
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Ek het laasjaar n v-clip vir Geno (dink was Geno) gemail en gevra om dit te link hier na ons site toe. Ek weet hy het dit geplaas maar ek kry dit nie nou nie. Dit was n arend wat bergbokke aanval in die berge, hulle van balans af ruk sodat hulle vrek val en dan is dit "breakfast at tiffany's...Dis n moet sien hoor!
As iemand die pos kry gooi tog vir ons die link hierso asb...
As iemand die pos kry gooi tog vir ons die link hierso asb...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Frikkiedbr wrote:Hier so FHM
http://www.youtube.com/watch?v=XafAdkZIYKA
Jou ou yster! Dankie Frikkie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: wie het al so iets gesien?
PLesier 
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: wie het al so iets gesien?
Ek is versot en mal oor roof voels het eendag op jag gesien hoe 'n Bruin arend klomp tarentale aanval ongelooflik die spoed wat die man ingekom het met sy duik slag nes 'n vliegtuig geklink!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Wonder of hy nog steeds kan doen na n Halwell bottel brannewyn. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: wie het al so iets gesien?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: wie het al so iets gesien?
http://cdn.sneakhype.com/wp-content/uploads/2014/09/funny-animated-gifs-11.gif
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: wie het al so iets gesien?
Jare gelede het ek "falconry" beoefen met: Lanner falcons (Edelvalk in afrikaans en neef van die Peregrine of Slegvalk) , Booted eagles, en glo dit of nie Harriers. Het n groot liefde vir roofvoels. My gunsteling en seker een van die mooiste voels op aarde is die Witkruis Arend (tweede foto)van SA. Tweede definitief die baie skaars Stellers Sea Eagle soos op die eerste foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"the more I practice, the luckier I get'