Dis n besighyd!!! My moer sal teen die tyd al baie suur gewees het!
Johan hou ons maar op hoogte van wat aangaan. Baie snaakse geval die!!
Groetnis
Help asb
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Help asb
Ek het so pas met oom Kevin van Bloem Custom Rifles gepraat.My geweer is reg. Volgens hom was daar n probleem met die kroon,hy het die kroon gesny en vir veiligheid die bedding oor gepak en die geweer groepeer weer goed met pro-amm ammo.
Ek moet seker nie baie vrae vra nie,want R628 later en die geweer sal op Upington wees,dit sluit die vervoer koste in.
Hoe die kroon beskadig het weet ek nie,ek skiet met n silencer wat afgehaal word as ek die geweer skoon maak en die bedding is November laas jaar deur Harrison Brothers in die Kaap gedoen. Nou ja,soos ek se,ek los maar die vrae en is dankbaar dit het nie n nuwe loop gekos nie. Die loop met die hoë lading lyk volgens oom Kevin nog baie goed.Ek sal maar die lading n bietjie aanpas.
Ek het nie geweet n beskadigde kroon kan n koeel laat dwars draai nie, en onthou oom Kevin het vir my gese toe hy die geweer getoets het, het hy sy skietbaan se mure raak geskiet,ek kon nie n pro-amm teiken op 100m raak skiet nie en dit als die KROON.
Wat se julle van die storie?
Groete
Johan

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Help asb
Hier kom die belangrikheid van kroon weer in.
Verlede week was dit bespreek (soek maar), en kundiges het genoem dat dit nie belangrik is nie (Engelse artikels).
Plaas bietjie jou bevindinge daar dat ons weer kommentaar kan kry.
Verlede week was dit bespreek (soek maar), en kundiges het genoem dat dit nie belangrik is nie (Engelse artikels).
Plaas bietjie jou bevindinge daar dat ons weer kommentaar kan kry.
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Help asb
Bly vir jou Johan laat weet asb wanneer jy hom terug het of alles weer reg is
Groete
Groete
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Help asb
Wys weer eens hoe belangrik die kroon is want die patroon gaan van balans af en raak die pad byster as beskadig daarom moet nooit die die loop van voor skoon maak altyd van die slot se kant anders kan jy die kroon seer maak met borsels ens! Bly die probleem is gevind 