My ses jarige kind het gister met die Walther P22 bietjie geskiet.
http://www.youtube.com/watch?v=hlAMvxmmoBY
Dogtertjie skiet die pistool
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Dogtertjie skiet die pistool
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Dogtertjie skiet die pistool
Daai is nou n Girl van formaat.Oulik man
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Dogtertjie skiet die pistool
lekker man!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Dogtertjie skiet die pistool
Ons skuts van die toekoms. Dit doen 'n pa se hart goed om so iets saam met jou kinders te kan doen.
Maak 'n verskil