Verskillende spesies drade.

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Verskillende spesies drade.

Post by G-force »

Manne ek het nou die dag gedink dat ons dalk n "species" thread moet he.MAW as ek nou n wildebeest gejag het dan post ek net die foto en die geweer/koel kombinasie en area gejag op die thread.Dan kan elke ander ou wat een gejag het ook sy foto plaas.Sal n nice vergelyking kan wees,maar nie n kompetisie nie.So maak ons n thread vir elke dier soort.
Wat dink julle?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by Gerhard »

klink na n blink idee
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by Carl »

Ek is in! Wat van inlyding begin met skootplasing, dan kan ons mooi die nuwe manne of die ouens wat nog nie die spesie geskiet het nie, help.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by Alwyn »

Goeie idee
Dan kan ons vra dat die lede ook die karkas gewigte by sit. Op so manier kan ons n gemiddeld per area ook uit werk
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Verskillende spesies drade.

Post by Riaan Beeslaar »

G-force, dat so 'n brein nou eendag moet vrot.
Blink idee
Groete
Riaan
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by JPS »

goeie idee G force.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by jamalley »

Ek hou ook hiervan. Wie gaan begin?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by Hugo »

En as dit boog kills is?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Verskillende spesies drade.

Post by G-force »

Boog kills is ook reg.Dit gaan oor die vergelyking van bokke uit verskillende areas en plase.Die eerste een is op.Springbok.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply