JAG ONGELUK

User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: JAG ONGELUK

Post by evdberg »

Dankie dat jy gedeel het Gromit, jou storie sal my net maak baie mooi dink voor ek skiet.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: JAG ONGELUK

Post by Frikkie Coetzee »

Net n update. Mojo is fine, springlewendig en volkome herstel.

Kostes: Priceless.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: JAG ONGELUK

Post by PWV »

Frikkie
Ek is baie bly alles het goed uitgewerk.

Voorspoed vir julle
Pieter W.V.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: JAG ONGELUK

Post by LongWolf »

Dis goeie nuus
Nou is julle al 2 weer reg vir die veld.
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: JAG ONGELUK

Post by Ferdi Bam »

As mede honde eienaar en ook met n hond of 2 (onnodig) in die hondehemel het ek hierdie verhaal met belangstelling gelees en is dan ook bly dat dit n gelukkige einde het.
Groete
Ferdi
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: JAG ONGELUK

Post by Ferdi Bam »

Gromit,

Hoe gaan dit met Mojo

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
Post Reply