Dankie Riaan, nee, was maar hoe ons daai tyd gerol het!Riaan Beeslaar wrote:Baie geluk, regtig mooi bul daai.
Jag jy altyd oop visier, dit is nogal iets wat aan die uitsterf is met al die teleskope op die mark.
Groete
Riaan
'n ou brag!
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
Dis nou reg ja, behalwe oor die Hilux, bly nou in Bloemfontein.
-
Kromstok
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 03, 2013 9:55 pm
Re: 'n ou brag!
Dink oom Danie Olivier se seun, SP het vir hom 'n hilux gekoop.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 'n ou brag!
O ok! Al baie van jou gehoor toe ek saam richard palte geswot het!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 'n ou brag!
Daar is altyd n nba hilux wat verby my ry maar dis nie Sp nie!
