Roofdier bestuurskursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
oom sarel
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Mar 09, 2011 8:39 am

Roofdier bestuurskursus

Post by oom sarel »

'n Roofdier bestuurskursus word aangebied in Hertzogville (FS) op 30 Mei 2013.
Die spreker is die welbekende Neil Viljoen van NWKV.
Die kursus begin 9:00 stiptelik.
Kostes: Verversings R40 en Midddagete R60. die Totaal is R100.
Bespreek en betaal voor 20 Mei 2013.
Kontak Sarel: 082 570 3062
Post Reply