Sako Varmint 260 Rem
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Sako Varmint 260 Rem
Dagse
Het vanoggend my 260,vir die eerste keer getoets
Eerste lading, nog nie sy loop skoon gemaak nie, virgin doppe en 'n ligte hang-over.
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/null_zpseec9c7d9.jpg
Wonder of daar nog fabrikate is, wat so uit die boks uit skiet?

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Windgat!!!
Is nou uit die boks uit fyn brag daai... lol

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Roland,
'n Man kan sien die skote sprei mooi soos elke dowwe slag in die brein klop - maw
Hangover stringing.
http://theflickcast.com/wp-content/uploads/the-hangover.jpg
Mooi geskiet geniet die nuwe roer.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sako Varmint 260 Rem
Howa gooi ook so uit die boks.........
Hehehe jammer ek moes net! Kopskoot mooi gegooi, laat mos sommer die babbelas verdwyn as n roer so mooi gooi! Hahaha geluk met daai oopskietertjie!

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Jy het die bewys! Drank is 'n euwel!kopskoot wrote:Dagse
Het vanoggend my 260,vir die eerste keer getoets
Eerste lading, nog nie sy loop skoon gemaak nie, virgin doppe en 'n ligte hang-over.
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/null_zpseec9c7d9.jpg
Wonder of daar nog fabrikate is, wat so uit die boks uit skiet?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Baie netjies - wat se koeels het jy daar geskiet?
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Lapua doppeVdWalt wrote:Baie netjies - wat se koeels het jy daar geskiet?
140gr Accubonds
42.5gr S 365
CCI BR primer
2700f / sec
70.3 OAL
Weet jy wou net koeels weet,maar iemand gaan netnou die res vra
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Armand Steenkamp wrote:Howa gooi ook so uit die boks.........
Armand, dis moontlik, maar ek glo ongelukkig nie, ek sal ooit die voorreg he om 'n nuwe een,eerste te toets nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Baie mooi!! Dit is darem lekker as mens nie hoef te sukkel nie ... die hang-over bly natuurlik altyd 'n probleem.
As ek nou so uit die kop 'n raaiskoot moet waag sou ek sê jy moet daai lading opstoot na so 43.3gr rond om 2780 fps te kry.
Iemand moet dit maar bevestig op Quickload hoe naby dit aan node spoed is ... as jy belangstel.
As ek nou so uit die kop 'n raaiskoot moet waag sou ek sê jy moet daai lading opstoot na so 43.3gr rond om 2780 fps te kry.
Iemand moet dit maar bevestig op Quickload hoe naby dit aan node spoed is ... as jy belangstel.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
Tnx ArnoldArnold wrote:Baie mooi!! Dit is darem lekker as mens nie hoef te sukkel nie ... die hang-over bly natuurlik altyd 'n probleem.
As ek nou so uit die kop 'n raaiskoot moet waag sou ek sê jy moet daai lading opstoot na so 43.3gr rond om 2780 fps te kry.
Iemand moet dit maar bevestig op Quickload hoe naby dit aan node spoed is ... as jy belangstel.
Ek gaan bietjie kyk daarna. Ek sal nou fyner kan laai,noudat ek "ge-fireform de" doppe het.
Dink ook ek moet bietjie daai 120gr TSX'e probeer, om bietjie nader aan die 3000f/s te kom.Daai 140 greiners @ 2700,skiet 'n boog soos 'n 9,3.
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sako Varmint 260 Rem
haha, ek skiet die 140gr berger VLD teen 2800 fps en as mens tyd het maak die boog nie soveel saak nie.
Ek moet die 120gr teen so 3050fps skiet uit my ackley met sy 28.6" loop so joune se spoed kan moontlik hier by 2880 fps lê, met die korter loop en kleiner dop. Jy sal hom egter vinniger kan skiet.
Kyk maar wat werk, maar soos hy nou skiet dink ek nie jy gaan ragtig probleme hê om 'n akurate lading te vind nie.