Hi Manne
Het jy of weet jy dalk van iemand wat van sy chrony wil ontslae raak.
Pm my asb of skakel my op 0837789445
Dankie
Soek n chronograph
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soek n chronograph
Hier is een: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=21347
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Soek n chronograph
Dankie Geno,
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Soek n chronograph
Koop net die pro-chrono by S&O en hy is dan nuut.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Soek n chronograph
Zimbi het laas nog n paar Chrony's gehad........
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Soek n chronograph
Dankie GenoGeno wrote:Hier is een: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=21347
