Middag Manne.
Ek wil tog hoor of van julle manne met die ligte tedoen gehaad het.
Dit is n nuwe lig wat agra nou beskikbaar het.hulle kom in 140,170,210mm lens grootes
met die pryse as volg.1213.00/1360.00/1560.00.
http://www.deben.com/tracer.html
Die ligte lyk nogal of hulle kan werk,en wat baie nice is,is dat hulle met n dimmer agter op die lig uitkom.
so ens hoef dan nie n los dimmer tekoop en te monteer nie.hule het ook die rooi lense vir hulle beskikbaar.
As julle my tog kan se wat julle onderfinding met die ligte is.
Baie dankie
Naas Potgieter
TRACER JAG LIGTE
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: TRACER JAG LIGTE
Sal ook graag wil weet, die pryse klink goed
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: TRACER JAG LIGTE
Kan jy hulle op jou scope monteer? Ek moet nou n lig met n rifle mount kry maar lightforce sin is R2100!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: TRACER JAG LIGTE
Die lyk baie soos 'n Lightforce hanheld copy...ja jy kan hom op 'n scope monteer, maar jy sal egter jou eie bracket moet maak en maak pas...Armand Steenkamp wrote:Kan jy hulle op jou scope monteer? Ek moet nou n lig met n rifle mount kry maar lightforce sin is R2100!
Cheers
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: TRACER JAG LIGTE
http://www.deben.com/tracer-12v-sport-g ... power.htmlArmand Steenkamp wrote:Kan jy hulle op jou scope monteer? Ek moet nou n lig met n rifle mount kry maar lightforce sin is R2100!
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: TRACER JAG LIGTE
Dankie vir die link Geno! Het die manne agente in SA Of moet jy hulle van oorkand die water af bestel?
Groetnis
Groetnis
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: TRACER JAG LIGTE
More manne.
Ek het toe gister vir my die 170mm lens gekoop.
Moet se dat die lig baie beter lig as my 210mm night stalker lig.
Die dimmer werk ook baie goed en is vir my meer prakties op die lig as n los een.
Ek het die lig in Namibia by Agra gekoop.ek sal bietjie goor of hulle van die ander modelle ook het of kan kry.
Vir die prys dink ek dit is n baie goeie koop.
Naas
Ek het toe gister vir my die 170mm lens gekoop.
Moet se dat die lig baie beter lig as my 210mm night stalker lig.
Die dimmer werk ook baie goed en is vir my meer prakties op die lig as n los een.
Ek het die lig in Namibia by Agra gekoop.ek sal bietjie goor of hulle van die ander modelle ook het of kan kry.
Vir die prys dink ek dit is n baie goeie koop.
Naas
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: TRACER JAG LIGTE
sal graag wil weet hoe hy met die lightforce vergelyk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: TRACER JAG LIGTE
Ek het so n spesmaas die Tracer rifle mount se prys gan maar baie naby aan die lightforce rifle mount se prys wees.
Groetnis
Groetnis