Prieska jag
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Prieska jag
Middag manne.
Ons het gister teruggekom van Prieska af, na 'n baie lekker jag saam met RouxCF (Charl).
Dis op dieselfde plaas waar ons hierdie: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=34&t=15681 gemsbokke geskiet het.
Ons het Dinsdag so 13:00 aangekom, afgepak, en gewere ingeskiet.
Ek het vir my pa 180gr Nosler Accubond gelaai teen 2550fps uit die .308, omdat hy 'n elandbul wou skiet.
Wel, my pa het toe so baie van my 6mm Dasher gehou, dat hy volgehou het dat hy met hom sou wou skiet.
Ons is veld toe, en net voor 17:00 is hierdie elandbul hoog op sy nek met 'n 75gr V-Max teen 3420fps op 131m dood geskiet.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/1.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/2.jpg
My pa smile lekker langs die vuur oor sy bok...
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/4.jpg
Rooies en Petrie maak braai
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/3.jpg
Kyle, Vincehond en Reno
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/5.jpg
G-Force en Ross
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/6.jpg
Vir die res van die week het ons lekker gejag, en 'n klompie bokke geskiet.
Die res van die manne moet asb fotos kom by sit.
Reno se gemsbok:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/8.jpg
Volstruis wat ek geskiet het op 233m met die Dasher.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/9.jpg
Reno met 'n springbok geskiet op 579m, voor 9 getuies, en met GPS gemeet. Sy Mojet 6mm RemAI het mooi gemaak.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/10.jpg
Petrie se Bloubees, 29+"
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/15.jpg
Die bul is stokoud gewees.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/16.jpg
Die manne het gespook om die bul uit die kloof uit te dra.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/22.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/23.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/24.jpg
Mark se bloubees.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/17.jpg
Kyle dra sy blesbok uit.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/18.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/19.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/20.jpg
Satisfaksie na die aksie:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/25.jpg
Reno het hierdie rooibok op 300 en iets meter geskiet, kannie onthou nie.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/26.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/27.jpg
Dirkie het kom help met die voorsit-gedeelte van die jag, en ek het saam met hom gery om die bokke te roer. Hierdie jong wit blesbok het my kans gegee, en ek het hom op 480m geskiet met die 6mmDasher.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/28.jpg
Daarna het Dirkie 'n volstruis geskiet met sy .243.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/31.jpg
G-Force met 'n mooi springbok, geskiet met sy .243AI
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/29.jpg
Vincehond met 'n springbok, geskiet met my .25-06
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Prieska%202013/30.jpg
Dankie aan al die manne wat saam gejag het, julle is ysters!
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Prieska jag
Dit lyk lekker.
Geluk aan almal.
Geluk aan almal.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Prieska jag
Geno, dankie vir die fotos, sal 'n paar bylas.
Ja nee kyk dit was wraggies klomp lekker manne om mee saam te jag!
Moet ook weer dankie sê vir almal wat daardie Bloubees daar help uit dra het, dit is lag lag die langste en steilste 191 meter in die Republiek! Ook vir jou Geno wat nie geskroom het om die moeilike deel as kameraman te vat nie
Daardie 579m skoot is waar - het dit met my eie oge gesien, ongelooflike toerusting en skoot.
Dan sal die stories oor Duppie hulle se verlore Hartebeeste seker maar "op toer" bly
Cheers

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Prieska jag
Lyk lekker en julle het almal mooi gedoen.
Ek wil net weet wat het die honderd 204 patrone wat ek vir jou inderhaas moes laai geskiet, of het ek geswoeg en sweet vir niks.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Prieska jag
Blok,
Daai 100x .204 patrone het:
- 9 Waaierstert meerkatte
- 2 Rooimeerkatte
- 1 Kransduif
en
- 1 Blouaap
Geskiet. Daar is nog klomp patroontjies oor.
Die slot maak styf toe op die patrone, seker omdat jou geweertjie se kamer groter as my geweertjie s'n is. Daarom het ek net varminting met die roer gedoen.

- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Prieska jag
Baie mooi eland daai, as ek mag vra wat het hy uitgeslag? Baie geluk met daai 579m skoot.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Prieska jag
BAIE NETJIES MANNE!
Julle was lekker besig ne..
Julle was lekker besig ne..
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Prieska jag
Baie mooi fotos!!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Prieska jag
Hoe het daai 75gr v-max gelyk? Kan nie dink dat hy so dodelik kan wees.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Prieska jag
Mooi oes, manne. Baie biltong en vleis!
Wil graag weet hoeveel rondtes het julle gevat, hoeveel bokke en hoeveel doppies terug gebring?
Daar was mos baie getuies!
Daai dasher moet Eugene gebruik vir die buffel!!

Last edited by PWV on Mon May 06, 2013 2:48 pm, edited 1 time in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Prieska jag
Geno
Julle manne het baie goed gedoen. Reno geluk met daai skoot. Lyk vir my of julle dit baie geniet het dat dit net lekker kon wees. Baie mooi foto's.
Groete

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Prieska jag
Baie mooi Geno. Dis n eer om nog saam met jou pa te kan gaan skiet. Ek glo hy het dit seker die meeste geniet.
Vertel bietjie die stories!!
Vertel bietjie die stories!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Prieska jag
Baie mooi verslag Geno.
Julle het mooi gemaak.
Julle het mooi gemaak.
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Prieska jag
Dankie manne, dis goed om te sien daar is fotos ook geskiet, vergeet gewoonlik my kamera! Dit lyk of die trip lekker was.
-
KC
Re: Prieska jag
Mooi geskiet manne.
Julle skiet met die kalibers wat ek vlg wil koop.
Geno, jy weet nie dalk watter gewig en maak koeel Reno mee geskiet het.
Ek wil daai selfde kaliber laat maak by Andre Mojet en was biedjie skepties oor sy doodmaak vermoee maar lyk my ek was verniet bang

- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Prieska jag
baie mooi geskiet manne!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Prieska jag
Lekker gejag manne. Baie geluk. Ja-nee daai snotneus is 'n Madalla.
Groete.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Prieska jag
Dagsê manne.
Petrie het vandag my pette gebring vir ons trippie die week en die man se smile is witter as sy BM se hoofligte.
Mooi gedoen manne. Geluk met die laaaaang skote.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Prieska jag
Geluk aan almal van julle. Lyk of julle dit sommer baie geniet het 
vlakvark en bosvark Bvk
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Prieska jag
Mooi bokke daai,Goed geskiet.Waar is die plaas waar jul gejag het.Kan ek die nommer by jou kry.Wil graag in daardie wereld n paar springbokke skiet.My oom werk da in die koperasie en tannie in die friendly grocer.Lekker wereld daai,sal rerig graaag kontak besonderhede van plase daar wil kry
Groete
Blackie
Groete
Blackie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Prieska jag
Netjiese skiet werk manne!
Petrie dis 'n stel bul horings wat die moeite werd is om te dra.

9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
KEWER
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Mar 07, 2013 6:59 am
Re: Prieska jag
Geno
Dankie my maat was bitter lekker om saam julle almal te gaan jag het. helse klomp nice ouens!!! Weereens dankie aan jou P a wat " kamp Kommedant " gespeel het.
Hoop ons maak volgende jaar weer so
Reno

Kc
Dit is n 6mm Akley Improved wat Andre Mojet vir my gebou het
Ek gebruik 70gr Blitzkings gelaai met 51.5gr S365 kruit.
Vlieg teen 3940f/s.
Baie lekker geweer!!!!