dimmers in bloem
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
dimmers in bloem
weet iemand of daar ander dimmers in bloem beskikbaar is behalwe lightforce?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: dimmers in bloem
HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: dimmers in bloem
Dankie cassie,ek wil net hoor of ek nie een naby kan kry nie
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: dimmers in bloem
Janca electronics het baie goeie dimmers.Hul is langs die volkswagen garage se parte afdeling naby die bloeddiens.skakel my dan verduidelik ek vir jou.
julian
084 592 6299
julian
084 592 6299
